Pasgelaai

Denke en taal

Angus 2015-02-25

Onderhoud met uitgewer Joost Nijsen

Joost Nijsen, Jente Rhebergen 2015-02-25 "Dit blyk baie lastig uitgewers in Suid-Afrika te interesseer vir Nederlandse skrywers. Kennelik is hulle nie so populêr by Afrikaners nie, terwyl andersom Suid-Afrikaanse skrywers érg in trek is in Nederland."

Resensie: Blue | Orange

Renata Redelinghuys , Emma Kotze 2015-02-25 "Blue | Orange is ’n besonder diggeweefde teks wat onderwerpe soos sosiopolitieke persepsies, rassisme, klassisme en die kommerwekkende mag van die medici aanraak."

Kleurkodes

Jason Lloyd 2015-02-25 "(B)ruin mense / kleurlinge / coloureds het nie ’n eie taal of kultuur – die kode vir etnisiteit – nie. Daarom is daar nie ’n bruin etnisiteit nie en is dit rassisties om van bruin mense te praat."

Akademiese diskoers en die skep van ’n akademiese ruimte as voedingsbodem in Marius Crous se digbundel Vol draadwerk

Marlies Taljard LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-02-25

Hierdie artikel toon deur middel van enkele teksontledings hoe die teenwoordigheid van ’n akademiese diskoers Marius Crous se bundel Vol draadwerk verryk.

South African Independent Publishers Awards 2015

Darryl David 2015-02-25 Booktown Richmond is proud to announce another first: awards that recognise excellence in the burgeoning field of self-published books in South Africa. Self-published books in both English and Afrikaans are eligible for entry.

Acti de pastu: was dit mense of diere se skuld?

Gustaf Pienaar 2015-02-25 "Du Plessis se diere kon uit eie beweging oorgegaan het na Vlok se plaas, in welke geval daar sprake kon wees van Du Plessis se skuldlose aanspreeklikheid aan die hand van die sogenaamde actio de pastu pecoris."

Briewe van Andan

Naas Steenkamp Boeke en skrywers 2015-02-25

Naas Steenkamp deel sy besonderse herinneringe en briewe van André P Brink in Parys. "Parys het op net die regte tyd gekom vir sy onklaar vorming, en in presies die regte idioom vir juis sý gemoed."

Op die pad na Arniston

Noddy Schutte 2015-02-25

'n Rooikop

Retha Neethling 2015-02-25

Patetiek

CM 2015-02-24

Kyk wat maak Chris Chameleon nou

Chris Chameleon, Naomi Meyer 2015-02-24 Nie net is hy by die US Woordfees 2015, aan die reis, sing en skryf nie, maar hy bied ook 'n reeks aan op kykNET, waarvan hy in dié onderhoud vir Naomi Meyer vertel.

Kyk noord, gaan voort

Koos Kombuis 2015-02-24 "Ons leef in vreemde tye. Tye van vreemdelingehaat, beurtkrag, parlementêre chaos, bedreigings teenoor die vrye pers, rassisme van alle kleure en geure, plaasmoorde, werkloosheid, toenemende polarisasie en algemene pessimisme. In hierdie tye bring Stef Bos sy eerste volledige Afrikaanse album uit, en hy noem dit Kaalvoet."

On the Emcee in Cabaret

Charl-Johan Lingenfelder, Naomi Meyer 2015-02-24 "He is omnipresent and to a large extent almost becomes the audience's conscience."

Resensie: Die mond vol vuur. Beskouings oor die werk van Breyten Breytenbach

Helize van Vuuren 2015-02-24 Louise Viljoen word beskou as een van die grootste kenners van Breyten Breytenbach en bespreek se oeuvre by US Woordfees 2015 met Francis Galloway. Hier resenseer Helize van Vuuren Viljoen se studie, Die mond vol vuur.

In Memoriam: Augusta Grobbelaar

Danie Botha 2015-02-24 "'n Paar dae gelede, op 9 Februarie 2015, is Augusta Grobbelaar oorlede. In die jare sestig tot die eeuwending (moontlik langer) het sy vir skrywers en die boekredakteurs by Tafelberg-Uitgewers voortreflike diens gelewer as vryskut-proefleser."

Die 100ste geboorteherdenking van Elisabeth Eybers

Ena Jansen Academic research 2015-02-24

"Vandag is dit sover. Elisabeth Eybers is nou nie meer ’n medetoeskouer van ’n vertoon van rou nie, maar die sentrale figuur, dié een gedagvaar om te verdwyn, terwyl ons ander voorlopig nog hier is."

André P Brink: Huldeblykgeleentheid by Universiteit van Kaapstad

2015-02-24  'n Huldeblykgeleentheid vir André P Brink vind op Maandag 2 Maart by die Universiteit van Kaapstad plaas.
Top