Pasgelaai

Ongelooflik

CM 2015-02-27

Die geheim van finansiële sukses

Jean Oosthuizen 2015-02-27 Jean Oosthuizen gesels met die ekonoom Hein Kruger oor die suksesresep van Die rykste man in Babilon.

US Woordfees: 101 Kleinkoekies deur Nettie Cilliers

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Sien jou by hierdie LAPA-boekbekendstelling by US Woordfees 2015!

erfenis + kos deur Niël Stemmet

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Kom luister, proe, ruik en ervaar.

US Woordfees 2015: Ewebeeld deur Chanette Paul

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Boekbekendstelling van Ewebeeld by US Woordfees 2015.

ATKV: Filmverse – twaalf klassieke verse met animasieteks

2015-02-27 Kom kyk en luister by die US Woordfees 2015.

US Woordfees 2015: Koskaskos deur Francois Ferreira

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Kom hoor van lekker eet en bêre by hierdie LAPA-boekbekendstelling.

US Woordfees 2015: Kuberkopiereg

LAPA Uitgewers 2015-02-27  Dink voordat jy daardie gratis e-boek aflaai!

LitNet-diskoers: Teks en seks, letterkunde en die liefde

2015-02-27 Kom praat saam oor die dinge van die lyf in die letterkunde.

US Woordfees 2015: O, die liefde!

2015-02-27  Kom lag en huil saam ... oor die liefde!

US Woordfees2015: Mooiloop-kuier

LAPA Uitgewers 2015-02-27  Kom eet en reis saam.

US Woordfees 2015: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

LAPA Uitgewers 2015-02-27  Kom luister na 'n gesprek oor hierdie opspraakwekkende boek.

Vryheid, gelykheid en broederskap

Theo Winter 2015-02-27 "Is ongelykheid, die verskil tussen ryk en arm, die regte windmeul om te bestorm wanneer ’n mens die armstes onder ons se absolute lot wil verlig? Perdalkies nie."

LitNet: Jou Eybers 100

2015-02-26 LitNet: Jou Eybers 100

Mistasting

CM 2015-02-26

Huis toe

Jaco Geldenhuys 2015-02-26

Elisabeth Eybers (1915–2007)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-02-25

“Poësie is ’n eensame besigheid, maar dit het die vermoë om mense nader aan mekaar te bring en om hul wesenlike verwantskap te bevestig.” Elisabeth Eybers sou op 26 Februarie vanjaar 100 jaar oud word. Haar skrywersalbum in nou volledig bygewerk.

’n Groot bôrdienghuis met ’n hart vir mense

Jean Oosthuizen, Theo Kemp 2015-02-25 Die Breytenbach Sentrum is veel meer as ’n kuns-en-kultuursentrum. Jean Oosthuizen het die uitvoerende bestuurder van die Breytenbach Kultuursentrum, Theo Kemp, uitgevra oor hierdie droom wat waar geword het.
Top