Pasgelaai

Middernagtelike oop hek

Gustaf Pienaar 2015-01-27 "Feit is dat mnr Bowden sy linkerbeen sodanig beseer het toe hy in die donker teen die oop hek vasgeloop het dat hy 'n aksie om skadevergoeding teen mnr Rudman ingestel het."

Kind van God

Jaco Fouché 2015-01-27 "Geagte Pastoor

Eerstens, voor ek my redes gee vir hierdie skrywe wat eintlik so kort op die eerste volg, moet ek sê: dankie vir u belangstelling en besorgdheid."

'n Brief uit Grahamstad

Jason Lloyd 2015-01-27 "’n Terugblik op my besoek amper ses jaar gelede aan Grahamstad."

Kleinkoppie

2015-01-26

Xenofobie

Jaco 2015-01-26

Insig 2015

CM 2015-01-26

Tien vrae: Deon Meyer oor Ikarus

Deon Meyer, Naomi Meyer 2015-01-26 "Enigiemand wat ’n boek klaar skryf en gepubliseer kry, is my held."

Klaskamerklets: In gesprek met Lourette Erasmus

Lourette Erasmus 2015-01-26 Lourette Erasmus, Afrikaans-onderwyser by Hoërskool Stellenbosch, deel haar fortés  en frustrasies.

Agter elke man: Boer soek 'n vrou-deelnemers vertel

Helen, Carna, Naomi Meyer 2015-01-26 Die sewende seisoen van Boer soek 'n vrou op kykNET het ten einde geloop en almal wonder wat nou gebeur. Naomi Meyer het by twee van die vroulike deelnemers gaan uitvind.

Sons of Settlers: "Ons behoefte is om net te jam"

Henry Cloete 2015-01-24 "Ons baat meer uit die vryheid van bloot te speel en ons liedjies vind natuurlik vorm as ons nie te behep raak met die idee van lirieke neerpen nie. Hoe minder struktuur daar is, hoe makliker kom ons idees na vore."

Vasgekeer

Simoné du Plessis 2015-01-23 Uit die pen van 'n graad 5-leerder: "'Moet ons net hier wag tot die storm verby is?' vra Liza met ’n bewerige stemmetjie. Sy gaan sit op die grond en trek haar knieë tot teen haar bors."

Die vrou wat alleen bly deur Karel Schoeman

Francois Smith 2015-01-23 "Maar selfs mindere Schoeman-werke soos dié bied diepe leesbevrediging, en oor die literêr-historiese waarde hiervan, of die gebruik daarvan as ’n huldigingsbundel, kan ’n mens gerus maar applous gee, aan skrywer én uitgewer."

LitNet: Jou onderwyser

2015-01-22 LitNet: Jou onderwyser

Spiritualiteit

CM 2015-01-22

Valsrivier – 'n lesersindruk vanuit 'n sielkundige perspektief

Anonieme psigiater 2015-01-22 "Die karakter Dominique noem baie selde hoe sy voel, gee geen refleksie op wat sy dink ander voel, of wat sy dink haar broer se gevoelens mag wees nie."

Bang vir stilte

Hennie Fritz 2015-01-21
Top