Verstrengel

  • 0
Die mens se verstand het verstrik geraak  in denkbeelde wat die gawes van die natuur verdoesel.
Sy beteuterde pogings om die werklikheid te verbeter,  laat hom dwalend onvergenoegd.
 
CM
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top