Pasgelaai
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2015
2015-03-27 Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2015 besluit. Hier is die volledige lys bekronings.PEN Afrikaans-gesprek: Volledige gesprek en foto's
2015-03-27 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Luister na die gesprek en kyk na foto's van die geleentheid.
Nuwe boeke by LAPA gedurende Maart 2015
2015-03-26 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Maart 2015.Oorsig en foto's: Man Booker International Prize 2015
2015-03-26 Wat is uniek vir Suid-Afrikaners aan die bekendmaking van die kortlys van vanjaar se Man Booker International Prize?Vonnisbespreking: Korrek beslis binne die raamwerk van wesenlik irrelevante reg
2015-03-26Koos Malan bespreek die uitslag in Lourens v Speaker of the National Assembly oor die grondwetlikheid al dan nie daarvan dat alle wetgewing nie in alle amptelike tale gepubliseer word nie.
Poolshoogte-afsluiting: Is Afrikaanse skrywers betrokke?
2015-03-26 "In die eerste plek het die werk, hoe subtiel ook al, altyd die verdediging van een of ander mensereg, gewoonlik gekoppel aan vryheid of gelykheid, ten doel."PEN Afrikaans-gesprek: Kan ’n Afrikaanse skrywer nog ’n impak maak?
2015-03-26 Danie Marais se toespraak by die eerste oop gesprek van PEN Afrikaans. "Kan jy apatie bekostig teenoor enige bestel wat nie erns met meertaligheid wil maak nie?"
Rate hom met Renata: Agtergrond
2015-03-25 Wie is Renata en wat is "Rate hom met Renata"? Renata vertel self.
Poolshoogte-afsluiting: Die evolusie van Afrikaanse skrywers- en letterkundebyeenkomste
2015-03-25"Gemeet aan die gehalte van bydraes tot die kongresse van vakverenigings en die aanlyn berade van LitNet, asook die 'bywoning' daarvan, is daar nog ’n lewendige gesprek oor Afrikaanse skrywers en die letterkunde aan die gang."
