Pasgelaai
'n Reis na die verlede op moderne paaie
2015-03-03 Sowat 20 000 kilometers in 50 dae. Ethiopië toe en terug ... Douvoordag is ons, die Du Plessis’s en die Burgers vanaf Robertson op pad noord terwyl die bakkies nog na polish ruik. M. Beard het geskryf: ‘Travel is more than the seeing of sights; it is a change that goes on, deep and permanent, […]Francois Smith oor Fifty Shades of Grey
2015-03-03 "Dit sal gou blyk dat ek ’n gaping probeer vat tussen die Franse filosowe Michel Foucault aan die een kant en Gille Deleuze en Piere-Felix Guattari aan die ander, maar dan is daar nog Freud op heelagter by wie ek verby moet kom. Altyd Freud op heelagter."
Allan Boesak (1945–)
2015-03-03"Die toekoms van Afrikaans hang af van die manier waarop Afrikaanssprekende mense in die taal met mekaar omgaan, want die taal sal doodgaan as ons dit steeds gebruik as net nog ’n knuppel om mekaar te bly slaan soos ons in die verlede die taal gebruik het." Lees Allan Boesak se skrywersprofiel.
WF 2015: Die Mars-uitstappie
2015-03-03Die wag is verby! Lees die eerste inskrywing vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie hier.
Resensie: Woorde roes in die water deur Clinton V du Plessis
2015-03-03 "Hier en daar tref ’n reël of woordkeuse of ironiese segging die leser se oog ..."Charlie Seminar: Satire als ideologische aanvalsstrategie
2015-03-03"Die 'opdracht des schrijvers' en tekenaars is cruciaal. Charb en alle anderen mogen dan niet meer onder ons zijn, de geest waarvoor zij staan kan niet worden kapot gemaakt."
Oor Fifty Shades of Grey, die film
2015-03-03 "Op ’n somberder trant moet gevra word of die sukses van Fifty Shades of Grey nie ook sprekend is van hoeveel vroue in ongelukkige verhoudings met beskadigde mans bly hoop dat hulle liefde ’n 'ondier' in ’n 'prins' moet verander nie?"
Rate hom met Renata: Pienkvoet en Hie' sit die manne
2015-03-02 Die grootste skok van jou lewe: is dit om 'n baba te hê of om te hoor waaroor manne werklik om die braaivleisvuur gesels? Vind uit in hierdie episode van "Rate hom met Renata." Renata gesels met Leon Kruger oor sy vertonings by die US Woordfees 2015.
Cross-Over 2015 Pozna?
2015-02-27 Deze week, op 27 en 28 februari om precies te zijn, vindt in Pozna?, Polen, het tweejaarlijkse congres Cross-Over plaats.
