Standbeeld-gedig: Standbeelde

  • 0

Standbeelde

Dit word uitgebeeld
Vertoon vir die nasie van die land
In museums vir die nageslagte
Buite geboue waar die kinders die geskiedkundiges, helde, vegters van
ons land kan sien.
Skokkend het ons eie mense dit verkleineer
Waarheen is ons nasie op pad?
Wees trots op die kunstedeel van ons geskiedenis.
Bewaar hierdie STANDBEELDE!

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top