Letitia AugustSkryfkompetisies2015-04-29Standbeelde Dit word uitgebeeld Vertoon vir die nasie van die land In museums vir die nageslagte Buite geboue waar die kinders die geskiedkundiges, helde, vegters van ons land kan sien. Skokkend het ons eie mense dit verkleineer Waarheen is ons nasie op pad? Wees trots op die kunstedeel van ons geskiedenis. Bewaar hierdie STANDBEELDE!