Carine Janse van Rensburg2015-02-23"Wat ’n roerende belewenis was Renée Reznek se klawerklanke nie. Suiwer en deernisvol – soos ook haar omgang met haar instrument, met elke komposisie, met haar gehoor."
Deborah Steinmair, Naomi Meyer2015-02-23"Die heel moeilikste aspek was om in die kop van die kindermolesteerder te klim, om sy selfbejammering en selfregverdiging objektief te probeer weergee. Soms sit 'n mens met bonsende hart oor die toetsbord en bewe."
Jaco Jacobs, Naomi Meyer2015-02-23"Onder andere Roald Dahl, Marlene van Niekerk, Stephen King, Paul Jennings, PG du Plessis, Louis Sachar, Jeffrey Archer, Mo Hayder, JM Coetzee, Shirley Jackson, Roger McGough en Jonathan Safran Foer. Hoe’s daai vir ’n eklektiese spulletjie?"
Jean Oosthuizen2015-02-20 "Sommige leerders is onbeheerbaar wanneer hulle onder die invloed van dwelms by die skool is. Dit het ’n negatiewe effek op die onderwyser sowel as die ander leerders in die klas."
2015-02-20Baie is die afgelope tyd ná sy dood geskryf oor Brink die skrywer en die verskeie boeke wat as van die beste ooit in Afrikaans beskryf is, maar sy werk vir die verhoog verdien beslis ook spesiale vermelding.
Stacy Hardy, Naomi Meyer2015-02-20"I think all writers have a responsibility to provoke the imagination, to open up new worlds and other spaces and places. It seems to me that this has acquired a new urgency in our global, capitalist world, where the imagination is really under attack."
2015-02-19Diegene wat 'n buitengewone langtermynbydrae tot die bevordering van Afrikaanse woordkuns gelewer het, is vanjaar met die Orde van die Goue Pen 2015 bekroon. Geluk aan Francis Galloway, redakteur van LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), vir haar bekroning.