Pasgelaai
Onderhoud: "Lisa se klavier"
2015-02-18 Aanhangers van Koos Kombuis het dalk al gewonder: wie was dié Lisa? En het sy werklik bestaan?De barmhartigen door Koen van Wichelen
2015-02-18 "Maar de aanslagen in Parijs laten zien hoe belangrijk het onderwerp van Koen van Wichelens roman is. Onze vrijheid van meningsuiting wordt voortdurend bedreigd."Die integrasie van musiek en stories as ’n effektiewe benadering tot die ontwikkeling van fonologiese bewuswording vir Afrikaanssprekende graad 1-leerders
2015-02-18"Die finale bevindinge van die navorsing het getoon dat musiek wel ’n positiewe rol speel in die aanleer van fonologiese vaardighede as leesgeletterdheidsvaardigheid by Afrikaanssprekende leerders in graad 1."
Parlement, politiek en die ekonomie
2015-02-18 "Oppervlakkige politiekery en verwarde ideologisme stook oproer in parlement," skryf Christo van der Rheede. "Is daar ekonomiese oplossings?"
Kaalvoet Stef gaan bos (en gee 'n CD weg)
2015-02-18 Stef Bos skryf 'n liefdesbrief in Afrikaans-Nederlands oor 'n land waar hy al te lank bly om sommer net verlief te wees. En hy gee dié liefdesbrief gratis weg aan almal.Die skool waar gelukkige leerders sukses behaal
2015-02-18 "As iemand die logika kan verklaar dat ’n leerder kan vorder sonder om aan die slaagvereistes te voldoen, moet hy dit asseblief aan my verduidelik. Sal die verkeersdepartement vir ’n persoon wat sy rybewys-toets druip, sê dat dit aanvaarbaar is?"Ten questions: Martin Sehlapelo on A Peek Inside a Political Prisoner's Heart
2015-02-18 "I will never forget my trip to the island. There was a small round window which allowed a little bit of light and from where I could see the changing colours of the waters which were now covering the glass as the ship was sailing towards the island. From my perspective, we were under the sea, I felt like I was going to drown and die."
Groot jaarlikse skryfkompetisie deur die Bloemfonteinse Skrywersvereniging skop af
2015-02-17 "As jy nog altyd 'n droom gekoester het om 'n skrywer of digter te wees, is hierdie wedstryd vir hoërskoolleerders, studente en volwassenes die gulde geleentheid om jou droom te verwesenlik," nooi Corlietha Swart, voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV).US Woordfees- en LAPA-gesprek oor die sielkunde van die krimi
2015-02-17 Martin Steyn (Skuldig) en Madelein Rust (Monstersaad), beide skrywers van krimiboeke, albei met ’n sielkunde agtergrond, ontleed die genre saam met ’n derde sielkundige, ST Potgieter, wat krimi’s lees. Hier is nog besonderhede.Cordis Trust: Orde van die Beiteltjie 2015
2015-02-17 Die Orde van die Beiteltjie 2015 is toegeken aan diegene wat die Afrikaanse woordkuns met deurlopende ywer bevorder.Rate hom met Renata: Sports en Kinkel en Konkel
2015-02-17 Renata gesels (S)sports in hierdie episode van "Rate hom met Renata". Daar is iets vir oud én jonk. Daar is kinkels en konkels, en 'n algemene kennis-vasvra oor oor tuindwerge.Die uitlegsverbreding van die gemeenregtelike vereistes vir locus standi in iudicio in publiekregtelike en eiebelang grondwetlike aksies: ’n noodwendige ontwikkeling deur die Suid-Afrikaanse howe
2015-02-17"Die jammerlike versuim deur die parlement om werk te maak van die Suid-Afrikaanse Regskommissie se voorstelle oor openbare en klasaksies het ons howe behoorlik aan die diep kant ingegooi. Tog wek die manier waarop ons howe hierdie uitlegtaak hanteer het, vertroue."
