Pasgelaai

Uitdagings en probleme

Jan Rap 2015-03-17

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Angus 2015-03-17 Die 23 pare chromosome van die mens en die 24 pare van die sjimpansee het die wetenskaplikes vir ? tydjie laat kopkrap. Twee chromosome van die sjimpansee kom presies ooreen met die mens se chromosoom 2 wat lengte, struktuur en DNS-volgorde betref. Hulle staan bekend as chromosoom 2a en chromosoom 2b. Daar is drie moontlikhede […]

’n Voet op die leer

Amos van der Westhuizen 2015-03-17

Foto's: US Woordfees 2015

Naomi Bruwer, Jean Oosthuizen, Gerrit Rautenbach 2015-03-17 Die US Woordfees is met groot sukses op Stellenbosch aangebied. Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach en Jean Oosthuizen het met hulle kameras rondgeloop. 

US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks

Jean Oosthuizen 2015-03-17 "Seks is nie ’n toeskouersport nie, maar ’n belewenissport." Jean Oosthuizen kyk terug na die LitNet-gesprek oor liefde en die letterkunde by vanjaar se US-Woordfees.

WF 2015: Annabelle Viljoen – die tiener-robot

Dyna Kraamwinkel 2015-03-17 My naam is Annabelle Viljoen, en ek was gebruik vir ’n eksperiment – ek is nou ’n robot! Ek kan nie presies onthou wat gebeur het nie en aangesien niemand my wil vertel nie, het ek besluit om self uit te vind.

My Wildtuinreis

Anrie Botha Akademies en skole 2015-03-17 ‘n Reis is gewoonlik ‘n avontuur, of dit nou na ‘n ou bekende plek is of ‘n nuwe onbekende plek is.  Met elke reis leer ek meer van myself, onthou ek dinge van my kinderdae en beplan ek dinge vir die toekoms. Daar is gemak in die reis na die bekende. Jy weet waar om […]

US Woordfees 2015: Kyk God rugby?

Jean Oosthuizen 2015-03-17 "Die tragedie is dat ons maklik sê dáár is God as ons wen, maar die vraag is waar is God as ons verloor?"

Afdraai na vrede

Julanda van der Merwe Reis 2015-03-17 Deur die hoë akkerbome val die son in warm splinterpatrone oor my skouers. My stapskoene, sien ek, is vol stof van die gruiserigheid wat onder my sole knars. Na al die jare is dit nog steeds net die hoofstraat wat geteer is. Hoe lank is dit nou? Maklik vyftig jaar. Kan langer ook wees. Daardie […]

Slypskool

Anton Döckel 2015-03-17 Tydens die US Woordfees het die Sanlam/LitNet-poësieslypskool op 7 Maart 2015 plaasgevind. Een van die deelnemers aan die werkswinkel, Antonie Döckel, het 'n gedig omtrent die geleentheid geskryf.

Ontsnap-plek toe

Marilie Parsons 2015-03-17

Uittreksel uit Die helder dae deur Danie Botha

Danie Botha 2015-03-17 "’n Mens se leed word redelik geledig as iemand vir jou sê: 'Jy is nie alleen nie. Jy het nie dié smart uitgevind nie.'"

Eskom

Helmine le Roux 2015-03-16

Raaisels ens

Jan Rap 2015-03-16

Foto's: André P Brink-gedenkuur by US Woordfees

Naomi Bruwer 2015-03-16 Die US Woordfees se skrywersprogram is vanjaar afgesluit met 'n gedenkuur vir André P Brink. Bekende medeskrywers en mense wat na aan Brink was, het uit sy werk voorgelees.

Foto's en oorsig: Fleur du Cap-teatertoekennings 2015

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2015-03-16 "Vanjaar het die kreatiewe span agter die Fleur du Cap-toekenningseremonie vir niks terug gestaan nie. Die geleentheid was met styl en finesse aangepak en dit was ’n ware feesviering van Suid-Afrikaanse talent en prestasies in die teaterbedryf."

Op de zolders van de Keizersgracht, Nederlands – Zuid-Afrikaanse geschiedenissen

Hendrik-Jan de Wit 2015-03-16 "De zolders van het Zuid-Afrikahuis bevatten een schat aan informatie. Dat laten de twintig bijdrages in het boekje van 86 pagina’s overduidelijk zien."

Ballade vir 'n Enkeling-lied: toe en nou

Hunter Kennedy, Naomi Meyer 2015-03-16 Die Heuwels Fantasties sing die temalied van die nuwe Ballade vir 'n Enkeling-film. Hunter Kennedy gesels met Naomi Meyer oor die verwerking van 'n liedjie wat hy self ook uit sy kleintyd onthou.
Top