ons word
brons gegiet
vir agterkleinkind van die mensdom
wat onder puin sal uitgrou
dit wat rooi geverf weggebêre was
vir toe se nou
sodat die gegote deursnit in tyd
in die doolhof van was en word en is
'n krummel na homself kan wees
0ons word
brons gegiet
vir agterkleinkind van die mensdom
wat onder puin sal uitgrou
dit wat rooi geverf weggebêre was
vir toe se nou
sodat die gegote deursnit in tyd
in die doolhof van was en word en is
'n krummel na homself kan wees
0