Pasgelaai
Standbeeld-gedig: Oom Paul se Nuwe Jaar
2015-04-29 Oom Paul se Nuwe Jaar Die duiwe kak nog altyd op Oom Paul se kop Die wino’s kies nog altyd meths oor goedkoop dop Proklamasieheuwel glim In die intens Noord se son Die ou Seer Duim ril Op Meintjies se Top En ek hoor ’n dun stem fluister: pasop. Dis ’n nuwe jaar Ek is […]
Statue poem: Cecil
2015-04-29 Cecil, Cecil sat on the wall Cecil, Cecil had a great fall All the king's horses and all the king's men Couldn't put Cecil together again!
Standbeeld-gedig: Dit is more weer
2015-04-29 Dit is more weer (en die erdwurm skryf 'n vers) Wat voltooid lyk, dra brakswaar aan die emmer wat vol is, vol is van gister se ou woorde en kluite omgedolwe draai-draai in die graf om wil en wetens lê jy nie jou hoof neer onder die vlag wat die Anglo's hier gehang het nie. […]
Standbeeld-gedig: Beelde maar net beelde
2015-04-29 Beelde maar net beelde Julle kyk oor ons uit in die nag en dag, waar die geboue, skeidsmure jul bewaar. Verewig in brons roep jul stemme uit, in die hoop dat geslagte sal onthou. Helde gegiet op perde, gereed, gewapend om die vyand te verslaan oor ver verlate vlaktes. Oom Paul statig en denkend; as […]
Standbeeld-gedig: Standbeelde
2015-04-29 Standbeelde Dit word uitgebeeld Vertoon vir die nasie van die land In museums vir die nageslagte Buite geboue waar die kinders die geskiedkundiges, helde, vegters van ons land kan sien. Skokkend het ons eie mense dit verkleineer Waarheen is ons nasie op pad? Wees trots op die kunstedeel van ons geskiedenis. Bewaar hierdie STANDBEELDE!
Standbeeld-gedig: Herinnering van klip
2015-04-29Verskuilde verlede agter klip gelaat
Die herinnering van getuies wat was
Niemand sal verstaan die tree wat jy neem
Die spore lank vergete opgepas
Standbeeld-gedig: Oorlog is vir die voëls
2015-04-29 Oorlog is vir die voëls in standbeeld het perd en ruiter midde-galop versteen heroïes met wappermaan en pluim 'n trots berede aggressiemoment word nou lustig bekak deur nestende stadsduiwe sonder die nodige respek vir patriotiese moord
Tien vrae: Anzil Kulsen oor 'n Hart vol sand
2015-04-29"Die antwoord is eenvoudig: ek moet sin probeer maak van alles wat kwel, en alles wat ek sien en hoor."
Standbeeld-gedig: Die skending van Andrew Murray se standbeeld
2015-04-29 Die skending van Andrew Murray se standbeeld O man van God, u sit en tuur Na waar die oggendstond verrys U oë op u God gerig Op soeke na sy paradys Aan vryman en kneg Het u verklaar Gods wil en reg In hierdie verre land Maar soos u Heiland in dae van weleer Moes […]
Standbeeld-gedig: GA Maqula 1869
2015-04-29 GA Maqula 1869 By die veepos is haar graf, tussen bos en Karooprag lê sy sag Tussen Perdebos en Mooipleisterbos het hulle jou gelos Onder Spitskop net agter Goliat se Ghoen staan die veepos Dag vir dag onder merinopoot in diep sloot lê jy sag en wag Jou broodkniehande op bors gevou vroeg in die […]
Spel en die spelende mens in Die sneeuslaper (Marlene van Niekerk), Klimtol (Etienne van Heerden) en Wolf, Wolf (Eben Venter)
2015-04-29"Binne die konteks van spel in die literêre teks moet die leser bereid wees om, soos die skrywer, die derde ruimte, die tussengebied van die speelwêreld, te betree."
Resensie: Narokkong deur Riël Franzsen
2015-04-29"Dit is 'n bydrae tot die genre van siektepoësie in Afrikaans."
Groen ekonomie kan die planeet red
2015-04-29Die wêreld staan voor ’n ekonomiese keuse wat die toekomstige welstand van die hele mensdom kan bepaal. Is die katastrofale gevolge van die aarde se oorbenutting dalk nader as wat ons dink?
Suidoosterfees 2015: Eerste feesfoto's
2015-04-29Suidoosterfees 2015 neem die Kaap op horings. Niël Rademan het pas oor die fees gesels en hier deel hy van sy eerste feesfoto's.
Strydkamer moet die land van duisternis red
2015-04-29Die elektrisiteitskrisis kos die land elke maand miljarde rand. Baie Suid-Afrikaners verkeer letterlik en spreekwoordelik in die duister oor die land se energiesituasie. Jean Oosthuizen het met Christo van der Rheede gesels om uit te vind hoe ernstig die situasie is en hoe dit die ekonomie raak.
WF 2015: Is ons alleen?
2015-04-29Die eeue-oue vraag: Is ons alleen in die heelal? Ek het die antwoord op ’n baie vreemde tyd en plek gevind.
WF 2015: ’n Gelukkige einde
2015-04-29Ek haat boeke en films. Ek haat die feit dat die goeie persoon altyd wen. Dis ’n leuen en so stereotipies. Ek is een-en-twintig jaar oud, ek is skatryk, besit my eie wêreld, ’n bekende organisasie, en ek kan doen net wat ek wil.
WF 2015: Eksperiment 1987
2015-04-29Ek hardloop. So vinnig as wat my bene my kan dra. Totdat hulle begin brand en my hartklop so hard is dat ek niks anders kan hoor nie, maar ek kan nie stop nie. Hulle kom nog. Ek kan nie nou opgee nie, anders is ek uit.
WF 2015: Wetenskap
2015-04-29Dit kan soveel wonderbaarlike dinge in ons lewe verrig. Dis al wat in my kop aangegaan het toe ek by die Deadalus Moderne Ontwikkelingsprogram aangesluit het.
WF 2015: Reg vir baklei
2015-04-29Ek mis my bed. Ek mis my wiskundeonderwyser, televisie, my selfoon. Dis ongelooflik hoe jy eers besef hoe gelukkig jy was as jy alles verloor het. Ek mis hulle.
