Pasgelaai

Klugstof

CM 2015-03-27

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2015

2015-03-27  Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2015 besluit. Hier is die volledige lys bekronings.

PEN Afrikaans-gesprek: Volledige gesprek en foto's

Gerrit Rautenbach 2015-03-27 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Luister na die gesprek en kyk na foto's van die geleentheid.

LitNet: Jou groot gesprek

2015-03-27 LitNet: Jou groot gesprek

Dirk Rigter en Helmine le Roux

George Bekker 2015-03-26

Nuwe boeke by LAPA gedurende Maart 2015

LAPA Uitgewers 2015-03-26 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Maart 2015.

Oorsig en foto's: Man Booker International Prize 2015

Izak de Vries, Naomi Meyer 2015-03-26 Wat is uniek vir Suid-Afrikaners aan die bekendmaking van die kortlys van vanjaar se Man Booker International Prize?

Vonnisbespreking: Korrek beslis binne die raamwerk van wesenlik irrelevante reg

Koos Malan LitNet Akademies (Regte) 2015-03-26

Koos Malan bespreek die uitslag in Lourens v Speaker of the National Assembly oor die grondwetlikheid al dan nie daarvan dat alle wetgewing nie in alle amptelike tale gepubliseer word nie.

Poolshoogte-afsluiting: Is Afrikaanse skrywers betrokke?

Bettina Wyngaard 2015-03-26 "In die eerste plek het die werk, hoe subtiel ook al, altyd die verdediging van een of ander mensereg, gewoonlik gekoppel aan vryheid of gelykheid, ten doel."

PEN Afrikaans-gesprek: Kan ’n Afrikaanse skrywer nog ’n impak maak?

Danie Marais 2015-03-26 Danie Marais se toespraak by die eerste oop gesprek van PEN Afrikaans. "Kan jy apatie bekostig teenoor enige bestel wat nie erns met meertaligheid wil maak nie?"

Nag deur Meiringspoort

Wikkie Burger 2015-03-25

Rate hom met Renata: Agtergrond

Renata Redelinghuys 2015-03-25 Wie is Renata en wat is "Rate hom met Renata"? Renata vertel self.

Poolshoogte-afsluiting: Die evolusie van Afrikaanse skrywers- en letterkundebyeenkomste

Francis Galloway Akademies en skole 2015-03-25

"Gemeet aan die gehalte van bydraes tot die kongresse van vakverenigings en die aanlyn berade van LitNet, asook die 'bywoning' daarvan, is daar nog ’n lewendige gesprek oor Afrikaanse skrywers en die letterkunde aan die gang."

Vrou-alleen by die Baxter

2015-03-25 'n Komedie oor cope met vuil wasgoed, vuil doeke en vuil gedagtes. Te siene by die Baxter, tydens die Zabalaza-fees, op 27 Maart 2015.

Poolshoogte-afsluiting: Nuwe ontwikkelinge in die Afrikaanse literatuurstudie

Louise Viljoen 2015-03-25 "LitNet, LitNet Akademies en Etienne van Heerden moet gelukgewens word met hierdie inisiatief. Die American Comparative Literature Association (ACLA) publiseer elke 10 jaar ’n verslag oor die 'State of the Discipline' wat betref die vergelykende literatuurstudie."

Ibiza

Anita van Niekerk 2015-03-25
Top