Beeldspraak raak haatspraak

  • 0

Die lewende bewende beeld Zwelithini
Is op voetstuk geplaas deur ek-weet-nie-wie-nie.
            Vyfjaarliks bring hy sy kant,
            Miljoene hou hom in stand
En dan skree hy: “Jy’s nie van hie’ nie!”

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top