Pasgelaai
US Woordfees 2015: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen
2015-02-27 Kom luister na 'n gesprek oor hierdie opspraakwekkende boek.Vryheid, gelykheid en broederskap
2015-02-27 "Is ongelykheid, die verskil tussen ryk en arm, die regte windmeul om te bestorm wanneer ’n mens die armstes onder ons se absolute lot wil verlig? Perdalkies nie."
Elisabeth Eybers (1915–2007)
2015-02-25“Poësie is ’n eensame besigheid, maar dit het die vermoë om mense nader aan mekaar te bring en om hul wesenlike verwantskap te bevestig.” Elisabeth Eybers sou op 26 Februarie vanjaar 100 jaar oud word. Haar skrywersalbum in nou volledig bygewerk.
’n Groot bôrdienghuis met ’n hart vir mense
2015-02-25 Die Breytenbach Sentrum is veel meer as ’n kuns-en-kultuursentrum. Jean Oosthuizen het die uitvoerende bestuurder van die Breytenbach Kultuursentrum, Theo Kemp, uitgevra oor hierdie droom wat waar geword het.Onderhoud met uitgewer Joost Nijsen
2015-02-25 "Dit blyk baie lastig uitgewers in Suid-Afrika te interesseer vir Nederlandse skrywers. Kennelik is hulle nie so populêr by Afrikaners nie, terwyl andersom Suid-Afrikaanse skrywers érg in trek is in Nederland."Resensie: Blue | Orange
2015-02-25 "Blue | Orange is ’n besonder diggeweefde teks wat onderwerpe soos sosiopolitieke persepsies, rassisme, klassisme en die kommerwekkende mag van die medici aanraak."Kleurkodes
2015-02-25 "(B)ruin mense / kleurlinge / coloureds het nie ’n eie taal of kultuur – die kode vir etnisiteit – nie. Daarom is daar nie ’n bruin etnisiteit nie en is dit rassisties om van bruin mense te praat."Akademiese diskoers en die skep van ’n akademiese ruimte as voedingsbodem in Marius Crous se digbundel Vol draadwerk
2015-02-25Hierdie artikel toon deur middel van enkele teksontledings hoe die teenwoordigheid van ’n akademiese diskoers Marius Crous se bundel Vol draadwerk verryk.
South African Independent Publishers Awards 2015
2015-02-25 Booktown Richmond is proud to announce another first: awards that recognise excellence in the burgeoning field of self-published books in South Africa. Self-published books in both English and Afrikaans are eligible for entry.Acti de pastu: was dit mense of diere se skuld?
2015-02-25 "Du Plessis se diere kon uit eie beweging oorgegaan het na Vlok se plaas, in welke geval daar sprake kon wees van Du Plessis se skuldlose aanspreeklikheid aan die hand van die sogenaamde actio de pastu pecoris."
Briewe van Andan
2015-02-25Naas Steenkamp deel sy besonderse herinneringe en briewe van André P Brink in Parys. "Parys het op net die regte tyd gekom vir sy onklaar vorming, en in presies die regte idioom vir juis sý gemoed."
