Pasgelaai
Wenners van Sanlam-pryse 2013 bekend gemaak
2014-10-30 Die wenners van vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur is 29 Oktober by ’n geselligheid in Kaapstad aangekondig.US Woordfees 2015 se sestien onse
2014-10-29 Volgens Saartjie Botha, bestuurder van US Woordfees 2015, dui die tema nie net op die fees se ouderdom nie, maar is sestien onse ook ’n verwysing na die inklusiewe en diverse aard van die US Woordfees. Identiteit word bepaal deur baie verskillende faktore en mense is lankal nie meer geneë om as eendimensioneel geklassifiseer te word nie.kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Bill Nasson
2014-10-29 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Die oorlog kom huis toe, saamgestel deur Albert Grundlingh en Bill Nasson, is genomineer in die kategorie: Niefiksie. Bill Nasson antwoord 'n paar vrae.Ela Spence (1909–1997)
2014-10-29"Ek wil dit egter benadruk dat ek geen letterkundige is nie. My werk bestaan net uit ligte ontspanningsleesstof."
kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Albert Grundlingh
2014-10-29 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Die oorlog kom huis toe, saamgestel deur Albert Grundlingh en Bill Nasson, is genomineer in die kategorie: Niefiksie. Albert Grundlingh antwoord 'n paar vrae.
