Pasgelaai
Rate hom met Renata: Pienkvoet en Hie' sit die manne
2015-03-02 Die grootste skok van jou lewe: is dit om 'n baba te hê of om te hoor waaroor manne werklik om die braaivleisvuur gesels? Vind uit in hierdie episode van "Rate hom met Renata." Renata gesels met Leon Kruger oor sy vertonings by die US Woordfees 2015.
Cross-Over 2015 Pozna?
2015-02-27 Deze week, op 27 en 28 februari om precies te zijn, vindt in Pozna?, Polen, het tweejaarlijkse congres Cross-Over plaats.
Die geheim van finansiële sukses
2015-02-27 Jean Oosthuizen gesels met die ekonoom Hein Kruger oor die suksesresep van Die rykste man in Babilon.
US Woordfees: 101 Kleinkoekies deur Nettie Cilliers
2015-02-27 Sien jou by hierdie LAPA-boekbekendstelling by US Woordfees 2015!
US Woordfees 2015: Ewebeeld deur Chanette Paul
2015-02-27 Boekbekendstelling van Ewebeeld by US Woordfees 2015.
ATKV: Filmverse – twaalf klassieke verse met animasieteks
2015-02-27 Kom kyk en luister by die US Woordfees 2015.
US Woordfees 2015: Koskaskos deur Francois Ferreira
2015-02-27 Kom hoor van lekker eet en bêre by hierdie LAPA-boekbekendstelling.
LitNet-diskoers: Teks en seks, letterkunde en die liefde
2015-02-27 Kom praat saam oor die dinge van die lyf in die letterkunde.
