Pasgelaai

Amper daar

CM 2014-10-31

Skoene

2014-10-31

Oor-aanbod

CM 2014-10-31

Klaskamerklets: Onderhoud met Lisa Smith

Carine Janse van Rensburg, Lisa Smith 2014-10-31 Klaskamerklets met Lisa Smith van Hoërskool Garsfontein.

“Do”- a (dear), a female (dear)

Trudie Coetzee 2014-10-31 "dis die laaste geknoude solfa van die eksentrieke vrou"

My taal

2014-10-31 "Skep ’n mondvol idees..."

lewensiklus van die koorsgogga

Jaomi Zeeman 2014-10-31 "totdat die maaiers simptomaties insomnia inflammeer"

Boekbekendstelling: Chanette Paul se Ewebeeld, 6 November, Pinelands

2014-10-31 Protea Boekwinkel Rondebosch, LAPA Uitgewers en SASNEV nooi u graag na die bekendstelling van Ewebeeld deur Chanette Paul.

van poësie na poespas en terug

André Kriel 2014-10-31 "sosiale netwerke versplinter jou"

Foto's: Viering van Alta Cloete se Seisoene-reeks

Schalk Cloete 2014-10-31 LAPA Uitgewers en Bargain Books het Alta Cloete se Seisoene-reeks gevier. Die viering is in die Paarl Openbare Biblioteek gehou. Schalk Cloete deel sy foto's van die geleentheid met LitNet.

Allerheiligeaand

Martin Botha 2014-10-31 "... net so skielik soos wat dit verdwyn het, hoor hy die geluid van voetstappe en kettings wat sleep oor die dak."

klop klop

Gisela Ullyatt 2014-10-30 "vanaand gaan die hamertjie vendusie hou met my hart"

afrikaanse treffersparade

Gisela Ullyatt 2014-10-30 "trippe trappe torings varklies in die wonings"

LitNet: Jou opvoeding

2014-10-30 LitNet: Jou opvoeding

die laaste Afrikaanse bloggedig

Izak van Rensburg 2014-10-30 "uiteindelik het die sogenaamde gedig soos gebroke gerubsvlerke gelyk"

Lekeverse in Afrikaans, as aanbrandsels

Izak van Rensburg 2014-10-30 "skuur die gedugte bundel deeglik blink met staalwolwoorde"

te taal vir woorde

Izak van Rensburg 2014-10-30 "hiërogliewe teen die mure van jong polsende harte"

Ek droom in afrikaanse liefdesbriewe

2014-10-30 "waag en ween en woorde laat wals op die ritme van jou hartklop"

LitNet-spens: 'n Tragiese kêrel – teen wil en dank

Nico Luwes Academic research 2014-10-30

’n Ou kla-gat staatsdienswerker, wat ’n maand op die Russiese platteland met sy gesin moet woon en werk, kom besoek sy vriend in die grootdorp waar hy kom inkopies doen en ’n paar goedjies van hul dorpshuis na die platteland toe moet wegvat."

Groei

2014-10-30 "deur lawa lae as en pyn"
Top