Pasgelaai

"Freeze this frame." Trauma and the art of remembering and forgetting

Lou-Marié Kruger 2014-10-13 "Enige kunswerk is altyd opeens ’n refleksie van die banaliteit van menswees en ’n soort weerstand teen die noodlot van menswees. Dit laat ons fluktueer tussen vergeet en onthou. Good art at once represents reality and resists it."

US Konservatorium: Konserte: 13 tot 19 Oktober

2014-10-13 Hierdie week se konserte in die Endler- en Fismersaal.

Bekroonde RSG Kunstefees terug met die room van SA kunste

2014-10-12 "RSG Kunstefees word van Maandag 10 November tot Vrydag 14 November op 100 tot 104 FM gehou. Al die feesaanbiedinge is gratis."

Ingrid Jonker award ceremony speech

Karin Schimke 2014-10-10 Karin Schimke says she is "deeply moved by this honour".

Review: Entanglement by Steven Boykey Sidley

Karina Magdalena Szczurek 2014-10-10 Professor Jared Borowitz observes that the trouble with the universe is that “it has tricks and unpleasant surprises and irritating little quirks, and refuses to be ordered.”

Review: Tokoloshe Song by Andrew Salomon

Eva Hunter 2014-10-10 Tokoloshe Song, Salomon’s first published novel, is a fantasy laced with horror and humour.

Melt Myburgh gesels oor SêNet op Prontuit

2014-10-10 Mariëtta Kruger en Kabous Meiring het op kykNET se laataand aktualiteitsprogram Prontuit met Liesl Pretorius, Melt Myburgh, Herman Wasserman gesels oor die impak wat die internet gehad het op die manier waarop Afrikaanse mense hul menings lug. 

Geduld

CM 2014-10-09

Die lewe is ’n elegie: vir Marthinus Beukes

Mellet Moll, Nini Bennett-Moll 2014-10-09 “Die diskoers van die dood is die snykant van die lewe.” (Marthinus Beukes)

’n Groep Kaapse kunstenaars in universele gesprek by Clover Aardklop Kunstefees 2014

Corlie de Kock 2014-10-09  "Die onderskeie uitstallings is uiteenlopend wat betref medium, styl en tema, maar daar ontstaan dinamiese gesprekke tussen werke wat tot nuwe betekenis lei."

Die Ingrid Jonker Prys aan Karin Schimke oorhandig

Izak de Vries 2014-10-09 Die Ingrid Jonker Prys is gisteraand, 8 Oktober 2014, aan Karin Schimke oorhandig tydens ’n klein, intieme geleentheid by die Protea Hotel Fire & Ice aan die bopunt van Breëstraat in Kaapstad. 

Cape Town Philharmonic Orchestra: Spring Season

2014-10-09 Upcoming concerts: October to December 2014

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoude

2014-10-09 Lees hier onderhoude met die kortlysskrywers en die beoordelaars.

LitNet: Jou koning

2014-10-09 LitNet: Jou koning

Perspektiewe op "self" en "identiteit"

Cornel du Toit 2014-10-08 Cornel du Toit deel sy gedagtes oor "self" en "identiteit" na aanleiding van Bernard Lategan se artikel oor enkelvoudige en meervoudige identiteit.

Verbeeldingsvlugte

CM 2014-10-08

Is meer dan altyd beter? ’n Gesprek oor wat meerdere identiteit kan doen

Cobus van Wyngaard 2014-10-08 Cobus van Wyngaard belig twee teologiese momente wat kan help met ons verstaan van identiteit, en vra twee vrae na aanleiding van Lategan se artikel.

PEN Afrikaans Nuusbrief: September 2014

Kerneels Breytenbach 2014-10-08  Oor: Aardklop 2014; reaksie op die Augustus-nuusbrief; PEN Afrikaans se eerste boekprojek; die TuksAmumni Laureaat-toekenning; nuwe Afrikaanse publikasies.

Webseminaar: Die problematiek van enkelvoudige en meervoudige identiteit

2014-10-08 'n Onlangse artikel op LitNet Akademies het gehandel oor die problematiek van enkelvoudige en meervoudige identiteit. Kenners deel hul gedagtes oor die problematiek wat in die artikel aan die bod kom.
Top