Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Hofmakery in die sterreryk
2008-07-28 In Lucas Malan se jongste bundel, Vermaning, hoor mens op ’n nuwe en verrassende wyse die stem van die mens wat betower is deur die kosmos en spesifiek deur die maan en die sterrehemel.Trencherman: Venter's Anatomy of Visionlessness in Translation
2008-07-28 Title: Trencherman (Originally Horrelpoot)Author: Eben Venter; translated by Luke StubbsPublisher: Tafelberg, 2008Format: PaperbackPages: 321ISBN: 978 0 624 04651 6Click on the cover of Trencherman to order your copy of the book from Kalahari.net.In ...André le Roux lê die absurditeite van ons bestaan treffend bloot
2008-07-24 Na bykans 20 jaar, volg André le Roux sy bundel dokumentêre fiksie – Stoel – met Kom ons sit sommer by die tafel op.Tema van verlies met seismografiese keurigheid vasgelê in Hambidge se Palindroom/Koesnaatjies
2008-07-22 Joan Hambidge se jongste boek kan van weerskante benader word. Die voorste en agterste buiteblad van die boek dra dieselfde ontwerp asook dieselfde onderskrif: "Met hierdie teks word die Januskop van Joan Hambidge gedemonstreer: enersyds parodies ...Huldeblyk aan ’n belangrike boek wat my soos ’n fokken idioot laat voel het
2008-07-10Genugtig! Uitgewers is een van my gunsteling Afrikaanse uitgewers. Hulle gee boeke uit wat waag, wat mense laat praat, boeke deur skrywers wat dinge anders en nuut doen.
