2008-02-18Ek lees en ek lees weer! Ek dink en ek dink weer, maar my logiese denkprosesse laat my gruwelik in die steek en verhoed my om daardie bevredigende punt te bereik waar dinge vir my sin maak en ek presies weet waarheen ek oppad is met hierdie boek wat ...
2008-02-15Desmond Painter se resensie van Willem Anker se debuutroman, Siegfried, is beslis nie ? lesersvriendelike resensie nie; in elk geval nie vir die nie-akademiese leser nie. Siegfried, bygesê, is ? komplekse werk en tot Painter se ...
2008-02-15Loftus Marais se eksperiment om twee resensies van die boek Hemelhel te plaas, bied nie net ? kritiese kykie van wat in die boek aangaan nie, maar ook ? opheffende blik op die boek.Was die eksperiment geslaagd? Wel, ja, dit laat die leser ...
2008-02-15Johan Anker se resensie, “Chinchilla: aangrypende roman oor trauma”, het ware leesgenot aan hierdie leser verskaf. Die resensie is verder ? leersame maatstaf vir enige voornemende resensent.Die titel van die resensie verskaf ...
Louise Viljoen is soos ’n gunsteling tannie wat jou oornooi om resensie-koekies in Tom Dreyer se karavaan te gaan bak. As meestersjef word die presiese bestanddele versamel om die aanloklikste brousel te vervolmaak. Sy ken haar storie en tyd vir ...
2008-02-15Ek het nog altyd gemeen 'n resensie moet die leser tot 'n sekere mate tot aksie laat oorgaan of ten minste 'n bietjie reaksie uitlok. Na die lees van 'n resensie moet die leser óf sy koerant netjies opvou en sorg dat hy by die naaste ...
2008-02-15Om 'n digbundel te resenseer, verg die vaardigheid om onderskeid te tref tussen goeie digkuns en sentimentele rymelary. Dit is onvermydelik om 'liedjieskrywertjies' van die ware digters te onderskei, maar die boekemark bly 'n sambreel vir beide ...
2008-02-15Nooit sou ek kon dink dat ek resensies op LitNet sou lees nie, en minder nog my eie mening lug oor gevestigde resensente se werk. Groot was my verbasing dus toe ek intense belangstelling toon in Johan Anker se resensie, "Dié jakkals laat ...
2008-02-15Liewe hemel! Soos die spyskaart in enige kitskosrestaurant kry Loftus Marais se eksperimentele resensie oor Marthinus de Beer se Hemelhel dit reg om elke resensie-leser tevrede te stel. Jy kan immers kies watter informasie jy na die ‘komplekse ...
2008-02-15Lenelle Foster se resensie oor Bloujare se stories van George Weideman is ooglopend goed geskryf.Foster tree goed op as resensent, want sy raak nie persoonlik teenoor die skrywer, George Weideman, nie. Dit terwyl ander resensente dikwels vergeet van ...
2008-02-15Dit is met groot nuuskierigheid dat ek Loftus Marais se resensie oor Martinus de Beer se debuutroman gelees het. Vir my moet 'n roman drie belangrike aspekte hê voordat dit as goeie leesstof beskou kan word. Die titel van die roman trek altyd ...
2008-02-15Die titel van Martinus de Beer se roman, Hemelhel, dui op die kontras tussen goed en kwaad. Net so is Marais se twee resensie-titels kontrasterend met mekaar. Deurgaans kan die leser nie sy eie opinie oor die roman vorm nie omdat dit blyk dat Marais ...
2008-02-14Loftus Marais se resensie oor Hemelhel is toeganklik en sy eksperiment met die verdeling van sy resensie in twee is geslaagd: dit is belangrik om te kyk na beide die goeie en slegte eienskappe van die boek, die dualiteite. Tog is dit moeilik om ...
2008-02-14Lenelle Foster slaag daarin om die leser te oorreed dat hierdie kortverhaalbundel die moeite werd is om te lees. Deur die landskap deel van die stories te maak, slaag die skrywer daarin om 'n sterk verbintenis tussen die mense van die streek en die ...
2008-02-14Marais kies ? baie weergalose en gepaste wyse aan die hand van ? uiters paradoksale titel om hierdie roman te ontrafel. Ek haal my hoed af vir sy ywerige vernuf. Tog, myns insiens, blyk dit inderdaad twee teenstrydige opinies te wees wat ...
LitNet2008-02-13Ek het die resensie van Johan Anker, “Die blou van ons hemel: Al die elemente van 'n spanningsroman, maar …”, wat handel oor die boek van Quintus van der Merwe, gelees. Die komentaar wat ek rondom die resensie het is as volg:Die ...
LitNet2008-02-13Dit is met gemengde gevoelens en belangstelling dat ek Louise Viljoen se resensie, “Polaroid: Dreyer verken die binnelandskappe van sy karakters”, oor Tom Dreyer se nuwe bundel kortverhale, Polaroid, gelees het.Ek sê altyd die ...
LitNet2008-02-13Na aanleiding van die resensie van Glas van JM Gilfillan, sal ek sê dat Izak de Vries 'n baie goeie prentjie skep van die boek in geheel en baie belangrike aspekte wat die leser se keuse kan beïnvloed, aanraak. Die resensent is baie ...
LitNet2008-02-13Ek skryf na aanleiding van die resensie van Die blou van ons hemel deur Johan Anker wat op 12 Maart 2008 op LitNet verskyn het. Ek dink Johan Anker kan homself op die skouer klop oor hierdie objektiewe resensie waarin sy mening duidelik deurgegee ...