Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Erika Murray-Theron se Tapisserie ’n juweel van ’n boek
2008-06-25 Jiaieks! Laat ek dit nou eers van my gemoed af kry: nog nooit was die temptasie so groot om ’n resensie met ’n cliché te begin nie. Maar ’n cliché het ’n manier om jou in te haal, so ek laat dit aan die leser oor om dit self hier in te voeg.Verlore digterstem kry lewe in nuwe geskrifte
2008-06-23 Nou, na meer as twee dekades, maak Henk Rall ‘n einde aan sy stilswye met die bundel Geskrifte van ‘n vermiste digter.Ander lewens: ’n spel met die onwaarskynlike of nierealistiese
2008-06-10 Met die bekendstelling van Random House se nuwe uitgewersnaam, Umuzi, in 2006 het André Brink die kort opdragwerk Die blou deur / The Blue Door geproduseer. Dit het die beginpunt gevorm vir sy jongste publikasie, Ander lewens, waarin Die blou deur nou gekombineer word met twee ander novelles om ’n losse samehang te vorm.Passies en passasies neig om die leser te oorweldig
2008-05-20 Dis selde dat mens ’n boek onder oë kry wat jou totaal oorrompel of geheel en al teen die bors stuitGreeff op dreef is super-onderhoudend
2008-05-14 Hierdie versameling rubrieke in hul tamatierooi baadjie is warm leesstof.Vervreemdeling bevestig IL de Villiers se statuur as deurwinterde vakman
2008-05-13 'n Persoon/persoonlikheid/personasie in sy vreemdelingskap word in hierdie bundel reeds deur die buiteteks op die voorgrond gestel’n Vreemdeling op deurtog wys opnuut hoe Aucamp van Afrikaans ’n instrument met uitgebreide register maak
2008-05-06 Lesers van die Afrikaanse letterkunde ken Hennie Aucamp as ’n uitsonderlik veelsydige skrywer wat met gemak tussen genres beweeg.Geboorte is 'n ongerief deur Johan Steyn
2008-04-29 Ek skryf hierdie kommentaar nie in die raamwerk van digteres of skryfster nie, maar as akademikus, vriendin en dus iemand wat die werk van Johan Steyn kon waardeer net soos dit is. Vir my hou sy werk glad nie verband met dié van Steve ...Mankolieke resepmatigheid hinder in Pieter Wagener se nuwe bundel
2008-04-15 Die titel van Wagener se bundel kortverhale is ‘n samevoeging van die woorde mantra en melankolie.En die lekkerste deel van dood wees: 'n waardevolle eksperiment
2008-04-15En nou is daar Kalmer se nuwe boek En die lekkerste deel van dood wees (2007). Gedeeltes daarvan is verlede jaar as die drama Wolke by Aardklop opgevoer.
