LitNet2008-02-13Ek skryf na aanleiding van die resensie van Die blou van ons hemel deur Johan Anker wat op 12 Maart 2008 op LitNet verskyn het. Ek dink Johan Anker kan homself op die skouer klop oor hierdie objektiewe resensie waarin sy mening duidelik deurgegee ...
2008-02-11Jippee! Uiteindelik ’n eerlike en opregte resensie. Ek wag al lank hiervoor. Dit is aangenaam om so iets te lees. Net ‘n bietjie kommentaar:Eerstens, die kompetisie het ‘n wenner gehad – twee, actually: Derick Muller se Vuil ...
2008-01-31Die omslagfoto van George Weideman se Bloujare se stories gee ’n goeie aanduiding van waarmee die leser te make het in hierdie bundel verhale: die wêreld van die Noord-Kaap en die skepsels wat daar gevind word.
Johan Anker2008-01-24Die jakkals as figuur is bekend in spanningsverhale soos The Day of the Jackal en die Bourne-trilogie: Carlos die Jakkals. Hiérdie jakkals is egter ‘n inheemse rooijakkals: Canis mesomelas – sku en slu. Wie is hy? Want hy gee die opdrag vir die AK47 se ...
Marius Crous2008-01-14In die tagtigerjare, met die verskyning van Dalene Matthee se romans, is daar besin oor waar dié romans binne die literêre diskoers tuishoort.
2007-12-14Na aanleiding van onlangse resensies oor spannings-/speurverhale, besef ek meer as ooit hoe daar in Afrikaans kleigetrap word ten opsigte van genres in die ontspanningsliteratuur.
Louise Viljoen2007-12-13Met sy jongste publikasie, die kortverhaalbundel Polaroid, is Dreyer weer terug in die Suid-Afrikaanse ruimtes wat hy in sy eerste twee romans so skerpsinnig verken het.
Johan Anker2007-12-12Nanette van Rooyen slaag in haar debuutroman daarin om ‘n meesleurende intrige en oorspronklike, oortuigende karakters te skep wat die lesers daarvan lank sal bybly en laat nadink.
LitNet2007-12-12Die lag het baie gesigte, sê Abraham de Vries in die voorwoord van Alles goed en wel. In dié versameling ontlok die stories meesal 'n glimlag; nie 'n skaterlag nie.