Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Die Voëlvry-beweging se groter konteks
2007-04-12 Met die publikasie van die boek Voëlvry is die stormagtige tydperk van die tagtigerjare weer in die nuus. In die beriggewing rondom die verskyning van die boek is daar tot dusver nie verwys na die ander komponente wat 'n rol gespeel het in die stryd teen ...Jeanne Goosen kry dit reg met Ons is nie almal so nie (1990)
2007-03-15 "Ons is nie almal so nie is ’n boek wat aan duisende lesers plesier verskaf het, en wat die een herdruk na die ander beleef het. Wat miskien die meeste genot verskaf het, is die realistiese dialoog, deurspek met humor en ironie."’n Lewe met boeke deur Koos Human: 'n uiters belangrike tydsdokument
2006-11-14"Elke hoofstuk in ’n Lewe met boeke is ’n verslag van ’n lêer in ’n kabinet wat ’n mens oopmaak. Vir die Afrikaanse leser is dit ’n belangrike boek, omdat Human hom altyd in die eerste instansie uitlaat oor letterkundige gehalte."
