2008-02-15Liewe hemel! Soos die spyskaart in enige kitskosrestaurant kry Loftus Marais se eksperimentele resensie oor Marthinus de Beer se Hemelhel dit reg om elke resensie-leser tevrede te stel. Jy kan immers kies watter informasie jy na die ‘komplekse ...
2008-02-15Lenelle Foster se resensie oor Bloujare se stories van George Weideman is ooglopend goed geskryf.Foster tree goed op as resensent, want sy raak nie persoonlik teenoor die skrywer, George Weideman, nie. Dit terwyl ander resensente dikwels vergeet van ...
2008-02-15Dit is met groot nuuskierigheid dat ek Loftus Marais se resensie oor Martinus de Beer se debuutroman gelees het. Vir my moet 'n roman drie belangrike aspekte hê voordat dit as goeie leesstof beskou kan word. Die titel van die roman trek altyd ...
2008-02-15Die titel van Martinus de Beer se roman, Hemelhel, dui op die kontras tussen goed en kwaad. Net so is Marais se twee resensie-titels kontrasterend met mekaar. Deurgaans kan die leser nie sy eie opinie oor die roman vorm nie omdat dit blyk dat Marais ...
2008-02-14Loftus Marais se resensie oor Hemelhel is toeganklik en sy eksperiment met die verdeling van sy resensie in twee is geslaagd: dit is belangrik om te kyk na beide die goeie en slegte eienskappe van die boek, die dualiteite. Tog is dit moeilik om ...
2008-02-14Lenelle Foster slaag daarin om die leser te oorreed dat hierdie kortverhaalbundel die moeite werd is om te lees. Deur die landskap deel van die stories te maak, slaag die skrywer daarin om 'n sterk verbintenis tussen die mense van die streek en die ...
2008-02-14Marais kies ? baie weergalose en gepaste wyse aan die hand van ? uiters paradoksale titel om hierdie roman te ontrafel. Ek haal my hoed af vir sy ywerige vernuf. Tog, myns insiens, blyk dit inderdaad twee teenstrydige opinies te wees wat ...
LitNet2008-02-13Ek het die resensie van Johan Anker, “Die blou van ons hemel: Al die elemente van 'n spanningsroman, maar …”, wat handel oor die boek van Quintus van der Merwe, gelees. Die komentaar wat ek rondom die resensie het is as volg:Die ...
LitNet2008-02-13Dit is met gemengde gevoelens en belangstelling dat ek Louise Viljoen se resensie, “Polaroid: Dreyer verken die binnelandskappe van sy karakters”, oor Tom Dreyer se nuwe bundel kortverhale, Polaroid, gelees het.Ek sê altyd die ...
LitNet2008-02-13Na aanleiding van die resensie van Glas van JM Gilfillan, sal ek sê dat Izak de Vries 'n baie goeie prentjie skep van die boek in geheel en baie belangrike aspekte wat die leser se keuse kan beïnvloed, aanraak. Die resensent is baie ...
LitNet2008-02-13Ek skryf na aanleiding van die resensie van Die blou van ons hemel deur Johan Anker wat op 12 Maart 2008 op LitNet verskyn het. Ek dink Johan Anker kan homself op die skouer klop oor hierdie objektiewe resensie waarin sy mening duidelik deurgegee ...
2008-02-11Jippee! Uiteindelik ’n eerlike en opregte resensie. Ek wag al lank hiervoor. Dit is aangenaam om so iets te lees. Net ‘n bietjie kommentaar:Eerstens, die kompetisie het ‘n wenner gehad – twee, actually: Derick Muller se Vuil ...
2008-01-31Die omslagfoto van George Weideman se Bloujare se stories gee ’n goeie aanduiding van waarmee die leser te make het in hierdie bundel verhale: die wêreld van die Noord-Kaap en die skepsels wat daar gevind word.
Johan Anker2008-01-24Die jakkals as figuur is bekend in spanningsverhale soos The Day of the Jackal en die Bourne-trilogie: Carlos die Jakkals. Hiérdie jakkals is egter ‘n inheemse rooijakkals: Canis mesomelas – sku en slu. Wie is hy? Want hy gee die opdrag vir die AK47 se ...