2008-04-29Ek skryf hierdie kommentaar nie in die raamwerk van digteres of skryfster nie, maar as akademikus, vriendin en dus iemand wat die werk van Johan Steyn kon waardeer net soos dit is. Vir my hou sy werk glad nie verband met dié van Steve ...
Andries Bezuidenhout2008-04-15En nou is daar Kalmer se nuwe boek En die lekkerste deel van dood wees (2007). Gedeeltes daarvan is verlede jaar as die drama Wolke by Aardklop opgevoer.
Annie Klopper2008-03-19Jêmbekseep is nie die eerste publikasie deur Steve Hofmeyr nie. Meer as ’n dekade gelede (in 1997) het sy digbundel, Valkuns, verskyn.
2008-03-17Loftus Marais se resensie oor Martinus De Beer se debuutroman Hemelhel kan maklik as onoortuigend beskryf word. Hoewel ek saamstem met Marais se uitlating dat resensies dikwels ingeprek en gebrekkig is, is sy sg “eksperiment” nie juis ...
2008-03-17Met die lees van die drie resensies van Johan Anker - "Die Blou van ons Hemel: Al die elemente van ? spanningsroman, maar…", "Chinchilla: aangrypende roman oor trauma" en "Dié Jakkals laat jou vinnig ...
2008-03-17Nadat ek al die Biebouw-resensies deurgelees het, was daar egter een wat my geboei gehou het. Dis die resensie van Tom Dreyer se kortverhaalbundel, Polaroid, deur Louise Viljoen. Die opskrif is treffend, wat die nuuskierigheid in die leser sal opwek ...
Andries Visagie2008-03-12Die bundel sluit alreeds met die titel doelbewus aan by die lang tradisie van die plaasliteratuur in Afrikaans en dit is verder opvallend dat situasies wat te make het met ’n gekwelde seksualiteit feitlik in elke verhaal verantwoordelik is vir die krisis waaromheen die verhaalgebeure wentel.
2008-03-03Die oomblik toe my oog die opskrif vang – “My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem”, was my brein onmiddelik geprikkel. As iemand wat soms taamlik sterk voel oor vroueregte, maar tog nie myself as 'n feminis sal beskryf nie, ...
2008-03-03Ek vind Loftus Marais se benadering tot sy resensie van HemelHel interessant. Hy beweer dat dit moontlik 'n goeie strategie is vir 'n resensie oor 'n boek wat teenstrydige gevoelens uitlok.Eerstens dink ek dat dit slim was om die boek se titel te ...