Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Brakdak: beelde van eenvoud

Heinrich Wolff 2008-09-09

Guilty Pleasures

Hedley Twidle 2008-08-27

Jou liefde op kladpapier

Izak de Vries 2008-08-22 Joan Hambidge se Kladboek is in die eerste plek ’n verhaal oor die liefde. Dit handel oor die liefde tussen mense en die liefde vir skryf. Het ons dus te doen met ’n tradisionele liefdesroman? Wel, nee ...

Die Korannafonteiners: 'n pragvoorbeeld van 'n streekboek

Wium van Zyl 2008-08-19 Toe ek 'n klompie jaar gelede met die groot Poolse skrywer Ryszard Kapu?ci?ski 'n onderhoud voer, kon ek nie nalaat om hom te vra na sy siening van die toe hoogmoedige uitsprake oor globalisering nie

Poel van vergeefse sweet

Arnold Vermaak 2008-07-28 Snoeiskêr, die debuut van Piet Steyn, is nie swak nie, want die hedendaagse beleid is uitkomsgebaseerd, en dit beteken verkope. Dit is ongetwyfeld die beste roman oor ? reeksmoordenaar in Afrikaans. En die enigste.

Hofmakery in die sterreryk

2008-07-28 In Lucas Malan se jongste bundel, Vermaning, hoor mens op ’n nuwe en verrassende wyse die stem van die mens wat betower is deur die kosmos en spesifiek deur die maan en die sterrehemel.

Trencherman: Venter's Anatomy of Visionlessness in Translation

2008-07-28 Title: Trencherman (Originally Horrelpoot)Author: Eben Venter; translated by Luke StubbsPublisher: Tafelberg, 2008Format: PaperbackPages: 321ISBN: 978 0 624 04651 6Click on the cover of Trencherman to order your copy of the book from Kalahari.net.In ...

André le Roux lê die absurditeite van ons bestaan treffend bloot

Marius Crous 2008-07-24 Na bykans 20 jaar, volg André le Roux sy bundel dokumentêre fiksie – Stoel – met Kom ons sit sommer by die tafel op.

Tema van verlies met seismografiese keurigheid vasgelê in Hambidge se Palindroom/Koesnaatjies

Heilna du Plooy 2008-07-22 Joan Hambidge se jongste boek kan van weerskante benader word. Die voorste en agterste buiteblad van die boek dra dieselfde ontwerp asook dieselfde onderskrif: "Met hierdie teks word die Januskop van Joan Hambidge gedemonstreer: enersyds parodies ...

Huldeblyk aan ’n belangrike boek wat my soos ’n fokken idioot laat voel het

Koos Kombuis Academic research 2008-07-10

Genugtig! Uitgewers is een van my gunsteling Afrikaanse uitgewers. Hulle gee boeke uit wat waag, wat mense laat praat, boeke deur skrywers wat dinge anders en nuut doen.

A Doggy Dog World

Hedley Twidle 2008-07-08

Whiplash will get you thinking

Beryl Eichenberger 2008-07-04
Top