Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

The One That Got Away: Zoë Wicomb engages with elusive stories

LitNet 2008-10-02 Title: The One That Got Away (Short stories)Author: Zoë WicombPublisher: UmuziFormat: PaperbackPages: 190ISBN: 978-1-4152-0052-0Click on the cover of the book to order your copy from Kalahari.netHistory and identity, we have established ...

Kamfer se gedigte

Steward van Wyk 2008-09-24 Ronelda S Kamfer se debuut, Noudat slapende honde, is verrassend goed ontvang: positiewe resensies van ander digters, optredes by die Versindaba en Aardklop, ? dubbelbladonderhoud in Boeke-Insig, mooi boekbekendstelling, kartetse op 'n blog en nog baie gevalle van spesiale aandag.

Die waarheid is 'n konsentraat

Hennie Aucamp, Hennie Aucamp 2008-09-24 To quote a queer: a compendium of wit, wisdom, and devastating remarksJohn Lessard (red)Sagteband479 bladsyePhiladelphia: Quirk BooksISBN: 978-1-59474-223-1Klik op die omslag van die boek om jou kopie by kalahari.net te bestel.'n Bloemlesing ...

Eksodus 'n ontroerende en meesleurende ervaring

JB Roux, JB Roux 2008-09-19 Die Bybelse roman, oftewel die fiktiewe uitbeelding van 'n stuk Bybelgeskiedenis, is 'n genre op sy eie. Francine Rivers en Beth Moore se boeke word gereeld in Afrikaans vertaal. Jare gelede was daar FA Venter se Nabot se wingerd. Daar het meer ...

Love in the archive

Hedley Twidle 2008-09-09

Die metafoor geslaagd sentraal in Ilse van Staden se fluisterklip

Ampie Coetzee 2008-09-09 fluisterklip is Ilse van Staden se tweede digbundel, ná Watervlerk.

Brakdak: beelde van eenvoud

Heinrich Wolff 2008-09-09

Guilty Pleasures

Hedley Twidle 2008-08-27

Jou liefde op kladpapier

Izak de Vries 2008-08-22 Joan Hambidge se Kladboek is in die eerste plek ’n verhaal oor die liefde. Dit handel oor die liefde tussen mense en die liefde vir skryf. Het ons dus te doen met ’n tradisionele liefdesroman? Wel, nee ...

Die Korannafonteiners: 'n pragvoorbeeld van 'n streekboek

Wium van Zyl 2008-08-19 Toe ek 'n klompie jaar gelede met die groot Poolse skrywer Ryszard Kapu?ci?ski 'n onderhoud voer, kon ek nie nalaat om hom te vra na sy siening van die toe hoogmoedige uitsprake oor globalisering nie

Poel van vergeefse sweet

Arnold Vermaak 2008-07-28 Snoeiskêr, die debuut van Piet Steyn, is nie swak nie, want die hedendaagse beleid is uitkomsgebaseerd, en dit beteken verkope. Dit is ongetwyfeld die beste roman oor ? reeksmoordenaar in Afrikaans. En die enigste.
Top