Portale

Video: Adam Small oor die impak van die Afrikaanse skrywer

LitNet 2015-04-01 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Kyk 'n video van Adam Small se toespraak.

SABC News (DStv-kanaal 404) kanselleer alle TV-nuusbulletins in alle nasionale tale behalwe Engels

LitNet 2015-04-01 PEN Afrikaans en PEN South Africa is oortuig dat die SABC as ons veeltalige demokrasie se openbare uitsaaier verplig is om sy besluit oor die kansellasie van alle TV-nuusbulletins in alle talle behalwe Engels op SABC News te heroorweeg.

PEN Afrikaans-gesprek: Volledige gesprek en foto's

Gerrit Rautenbach 2015-03-27 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Luister na die gesprek en kyk na foto's van die geleentheid.

PEN Afrikaans-gesprek: Kan ’n Afrikaanse skrywer nog ’n impak maak?

Danie Marais 2015-03-26 Danie Marais se toespraak by die eerste oop gesprek van PEN Afrikaans. "Kan jy apatie bekostig teenoor enige bestel wat nie erns met meertaligheid wil maak nie?"

ATKV Onderwys: die belang van beheerrade

Izak de Vries 2015-03-20 "'Onderwys is een van die kernpilare van ’n gemeenskap, en daarom is dit van absolute belang dat ouers moet besef hoe belangrik dit is dat hulle betrokke is by hul kind se skool.' Só sê Seymour Bothman, senior bestuurder: onderwys by die ATKV."

Die US Woordfees 2015 in beeld

Izak de Vries 2015-03-18 Izak de Vries deel sy foto's van die US Woordfees 2015.

Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?

2015-03-18 Is daar 'n nuwe Kennis van die aand vir die 21ste wat vra om geskryf te word? Kom luister hoe Breyten Breytenbach, Adam Small, Bettina Wyngaard en Danie Marais oor hierdie kwelvrae dink en kom praat, stry en kuier saam. Hierdie geleentheid word aangebied deur PEN Afrikaans en die Breytenbach Sentrum.

Foto's: André P Brink-gedenkuur by US Woordfees

Naomi Bruwer 2015-03-16 Die US Woordfees se skrywersprogram is vanjaar afgesluit met 'n gedenkuur vir André P Brink. Bekende medeskrywers en mense wat na aan Brink was, het uit sy werk voorgelees.

ATKV Handevat-Projek: Laat die kindertjies speel

Izak de Vries Menings 2015-03-04

Kinders moet speel en hulle moet aangemoedig word om te fantaseer. Dit was die boodskap wat op 20 Februarie by die Tshiamo Primary School in Vergenoeg, net buite Kimberley, uitgedra is. Izak de Vries deel sy foto's.

ATKV: Filmverse – twaalf klassieke verse met animasieteks

2015-02-27 Kom kyk en luister by die US Woordfees 2015.

UKZN se Kinderboekfees: Inligting en volledige program

2015-02-16 U skool word vriendelik uitgenooi na UKZN se Kinderboekfees, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, wat op 25 en 26 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus van UKZN en by Hilton College gaan plaasvind.

André P Brink (1935–2015)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-02-11

“Ek was van die begin af gedoem om te skryf. Nadat ek opgehou het om poësie te pleeg, het die roman vir my ’n manier geword om dinge vir myself te verduidelik ..."

Afrikaans nou sonder haar protesterende woordwonder

2015-02-11  "Alhoewel Afrikaans foutiewelik as die taal van die onderdrukker uitgekryt was en nog steeds soms word, het André P Brink as protesskrywer juis in veral sy romans sterk geprotesteer teen die onmenslike bestel van apartheid en dus Afrikaans ook as ’n taal met ’n protesstem gevestig."

Huldeblyk: PEN Afrikaans oor André P Brink

Kerneels Breytenbach 2015-02-08 "Brink was 'n skrywer wat alles in die stryd gewerp het vir sy mede-skrywers, 'n meer regverdige, nie-rassige Suid-Afrikaanse samelewing en die reg op vrye uitdrukking."

Afrikaans armer sonder André

Jacques van der Elst 2015-02-08 Die Afrikaanse Taalraad bring hulde aan een van Afrikaans se belangrikste skrywers.

André Brink's speech at the Université catholique de Louvain

2015-02-07 The last speech of André Brink can be heard here.

Herfsskool weer met trots in 2015 aangebied

2015-02-03 Van 16–20 Maart 2015 bied die ATKV-Skryfskool ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.

Dramaskryfskool by US Woordfees

2015-02-02  Die ATKV bied van 5 tot 7 Maart 2015 tydens die US Woordfees in Stellenbosch ’n skryfskool aan vir nuwe, jong en opkomende dramaturge.

SBA: Operasionele Programbestuurder

2015-02-02 Is Afrikaans, opvoeding en die kunste jou passie? Dan soek die SBA jou van 1 April 2015 as Operasionele Programbestuurder. 

ATKV-Sterskool skitter met 100%-slaagsyfer

Izak de Vries Akademies en skole 2015-01-08

"Teen elfuur, op 6 Januarie 2015, kon Riyaand Najaar met ’n enorme glimlag op sy gesig aangekondig dat Spine Road High se klas van 2014 ’n 100%-slaagsyfer behaal het."

Top