Portale

WAT: Valiant Swart, verjaardagversoek en woord van die week

2014-06-18 Lees wat gebeur alles op die oomblik by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Kommer oor die voortbestaan van Volksblad

2014-06-10 PEN Afrikaans spreek sy diepe kommer uit oor die moontlikheid dat die geskiedkundige Afrikaanse koerant Volksblad tot niet gemaak gaan word. 

Valiant Swart kuier by die WAT

2014-06-04 Valiant Swart, een van die voorste Afrikaanse  liedjieskrywers van die afgelope  twintig  jaar, is op Vrydag, 6 Junie die gas by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Woordpret.

God die digter by Klein Libertas teater

2014-05-23 Ter viering van TT Cloete se 90ste verjaardag met TT Cloete, Babette Viljoen en Olga Leonard.

ATKV vereer veteraan-musiekkenner Wouter de Wet

2014-05-19 “My loopbaan het my groot bevrediging verskaf, en ek is baie dankbaar vir die geleenthede wat die SABC my oor die dekades gebied het.”

Sonja Loots (1972–)

Erika Terblanche 2014-05-18 “My verbeelding het die grootste invloed op my as skrywer. Persoonlike ervaring is net ’n vertrekpunt. As iets my ontstel, wil ek daaroor skryf.” Lees oor Sonja Loots se lewe en werk in LitNet se ATKV Skrywersalbum.

John Coetzee (1931–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2014-05-13

John Coetzee se skrywersprofiel is nou volledige bygewerk.

ATKV Kinderboekskryfskool 2014

2014-05-13 Gedurende hierdie skryfskool word aspirantskrywers geleer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp. Drie dae lank word daar net kinder- en jeugliteratuur gepraat, geëet, gespeel en geskryf.

ATKV-Woordveertjies 2014: Inskrywings nou ingewag

2014-05-12 Die 2014 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag, 12 September tydens 'n prestigegeleentheid by D'Aria in Durvanville toegeken.

Hennie van Deventer (1941–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2014-05-10

“Ek skryf nie omdat dit lonend is nie, maar oor die bevredigende gevoel, die lekker van skryf, en laat ek dit erken, die streling van die ego wanneer jy die finale produk in jou hand hou.”

ATKV-Tienertoneelkompetisie word 50

Izak de Vries Academic research 2014-05-06

“Mense werk hard, hoor. En dit is nie net die kinders wat deelneem nie, dit is ook die jong regisseurs. Dis onnies wat dalk nie die eerste keer wen nie, maar wat leer by dié wat beter is. Dán, gee hulle so twee tot ses jaar, en nóú begin hulle werk doen van standaard.”

Twintig jaar van demokrasie

Danny Titus 2014-04-30 "Twintig jaar van demokrasie? Versigtig wees met die euforie, en terug na die harde werklikhede waar ons almal ‘n bydrae het om te maak."

PEN Young Voices 2013: Freyja

Christina van Deventer 2014-04-30 Christina van Deventer is in 2013 as PEN Afrikaans se finalis in die internasionale "Young Voices"-kompetisie aangewys. Lees haar wenverhaal.

PEN Young Voices 2013: Terug

2014-04-30 Danie Stander is in 2013 as PEN Afrikaans se finalis in die internasionale "Young Voices"-kompetisie aangewys. Lees sy wenverhaal.

In memoriam: Tannie Grietjie

Michael le Cordeur 2014-04-29  Michael le Cordeur betreur die verlies van Tannie Grietjie.

Gelukwensing aan David Kramer

Jacques van der Elst 2014-04-28 "Die Afrikaanse Taalraad wat ongeveer 40 Afrikaanse organisasies in die land verteenwoordig, is saam met u bly met die eer wat u te beurt geval het met die toekenning van ‘n eredoktorsgraad van die Universiteit van Stellenbosch."

Die eerste Vryheidsdag sonder Madiba

Michael le Cordeur 2014-04-24 Na twee dekades van demokrasie dink Michael le Cordeur na oor die nalatenskap van hierdie grootse staatsman.

Noordwes-Universiteit se debatspan kraai koning

2014-04-16 Die NWU het TUKS aangevat in vanjaar se  ATKV-Universiteitsdebat. Die onderwerp was die wettiging van dagga in Suid-Afrika, en die finaal het op die Kovsie-kampus plaasgevind.

Die Suid-Afrikaanse ikoon met die pienk Namakwalandse kappie

2014-04-16 "Ek is Grietjie van Garies, ouer as my tanne en net so oud soos my hanne".

Herfsskool vir opkomende skrywers aan die NWU aangebied

Bernard Odendaal 2014-04-16 Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universteit se jaarlikse vlagskipkursus is van 24 tot 28 Maart 2014 te Potchefstroom aangebied. Kyk wie was daar!
Top