Portale

Finaliste van ATKV-Mediaveertjies bekend

2014-04-15 Só lyk die top drie finaliste in elke kategorie (in alfabetiese volgorde) vir vanjaar se ATKV-Mediaveertjies-toekennings.

Wenners van WOORDtroFEES aangekondig

Naomi Bruwer 2014-04-14 Die US Woordfees se topproduksies, kunstenaars en skrywers is op Maandag, 14 April 2014 by die vyfde WOORDtroFEES, moontlik gemaak deur die ATKV, aangewys. Die funksie is op die spogplaas L’Avenir buite Stellenbosch gehou.

Hoop vir jong musikante

Michael le Cordeur 2014-04-08 Lees hoe bou die Wellingtonse klopse aan Madiba se droom.

Die Afrikaanse Taalraad in Soweto

Michael le Cordeur 2014-04-08 Lees waar Afrikaans met heldergeel kokerblomme blom.

ATR sluit vennootskap met die Jaloersbokkies

Michael le Cordeur 2014-03-19 Lees oor wanneer mens maar jaloers mag wees.

ATR-simposium by US Woordfees 2014: Wie se Afrikaans?

Afrikaanse Taalraad 2014-03-19 "Nie joune nie, dis ook nie myne nie, dis ons almal s’n."

ATKV: Handevat

Izak de Vries 2014-03-18 Goeie nuus oor die onderwys is omtrent so skaars soos blonde skooldogters in Khayelitsha. Tog is daar, nou en dan, hoop.

ATKV-skryfskool vir ontluikende dramaturge

2014-03-18 “Solank daar mense is sal daar altyd stories wees – vir ons, vir ons kinders en hulle kinders se kinders. Die mensdom is tydloos, en so ook hulle stories. Vir altyd.”

2014 se “New Voices”-kompetisie oop vir inskrywings

2014-03-12 PEN Afrikaans kan twee verhale inskryf en nooi graag alle ongepubliseerde skrywers tussen 18 en 30 om ’n Afrikaanse kortverhaal tussen 2 000 en 4 000 woorde voor te lê.

Staat is onverskillig

Afrikaanse Taalraad 2014-03-05 Die Afrikaanse Taalraad het met groot kommer kennis geneem van die taalchaos tydens die hofverrigtinge wat nie net in Suid-Afrika nie maar ook wêreldwyd Suid-Afrika se regstelsel in ‘n swak lig gestel het.

’n Oulap se erfgoed

Bernard Odendaal 2014-02-27 Werkswinkels laat bot kontreiverse tot ’n bloemlesing. Bernard Odendaal vertel.

'n Gids wat begelei en die weg wys: Klasgids

Naomi von Branden, Naomi Meyer 2014-02-27 Afrikaans-onderwysers: Hoe kan die ATKV se Klasgids jou lewe makliker maak?

Heropening van opleidingskolleges vir onderwysers

Danie van Wyk 2014-02-19 Daar is ‘n skreiende onderwystekort. Wat gaan die regering doen?

Protea-boeke aan Laerskool Rietenbosch geskenk

Naomi Meyer 2014-02-17 Verlede jaar was daar nie 'n biblioteek nie. En nou?

Laerskool Jan van Riebeeck wen R35 000 met ATKV-Handevat

2014-02-13 “Daar word ’n totale bedrag van R105 000 prysgeld deur die ATKV aan die wenners van hierdie kompetisie betaal. Die skool wat die inisiatief vir die projek neem, asook die skool wat opgehef word, ontvang elkeen prysgeld om terug te ploeg in die gemeenskap.”

PEN Afrikaans: Nuusbrief – Februarie 2014

Kerneels Breytenbach 2014-02-07 Nuus aan PEN Afrikaans se lede: Ontmoeting by US Woordfees 2014, die opskorting van die M-Net Literêre Toekennings, PEN Afrikaans se registrasie, en die belastingheffing op boeke

Ek praat jóú taal: ATKV-meertaligheidsweek in samewerking met UJ en VVA

2014-02-04 Die ATKV, Universiteit van Johannesburg en Vriende van Afrikaans hou van 26-29 Maart meertaligheidsweek by die UJ-satelietkampus in Soweto. Almal is welkom en te danke aan tolkingsdasiliteite kan almal by die byeenkoms hulle taal praat.

ATKV-slypskool vir dramateksskrywers

2014-01-27 Die ATKV bied in Maart ’n slypskool vir ontluikende dramaturge aan, met ’n indrukwekkende versameling kenners wat werkswinkels en lesing aanbied. 

ATKV/JIP-Gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders by US Woordfees 2014

2014-01-16 Die ATKV en JIP bied vanjaar ’n gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders aan tydens die US Woordfees, met Danie Marais, Hunter Kennedy, Alfred Schaffer, Bibi Slippers en Hester Carstens.

PEN Afrikaans: Nuusbrief – Desember 2013

Kerneels Breytenbach 2013-12-19 Namens die bestuur van PEN Afrikaans ons seënwense vir die Kersgety, en die hoop dat 2014 ’n jaar sal wees waarin die lede van PEN Afrikaans elkeen groot bydraes maak tot die uitbou en groei van die Afrikaanse geskrewe woord.
Top