2013-06-24Voornemende kursusgangers moet 'n kortverhaal met 'n romantiese strekking of 'n eerste hoofstuk van 'n liefdesverhaal voor die sluitingsdatum vir inskrywing op Vrydag 23 Augustus 2013 aanstuur.
Danie van Wyk2013-06-19"Magdalene Lewies trek almal se aandag, omdat sy op haar ouderdom reeds ’n kranige onderwyseres is wat klasse na skool aanbied vir leerders so jonk as 7–13 jaar."
2013-06-14"Skole, as sosiale en opvoedkundige instellings, is belangrik om leerders as toekomstige leiers voor te berei op verantwoordelike burgerskap."
Naomi Meyer2013-06-12Die hoof uitvoerende beampte van die SBA, Danie van Wyk, oorhandig aan Roy van Rooyen, skoolhoof van Laerskool Rietenbosch in Cloetesville, boeke met die oog op die toerus van die skool se biblioteek.
2013-06-05PEN erken die potensiaal van digitale media as ’n middel om die fundamentele reg op vrye meningsuiting te verwesenlik. Die PEN-verklaring oor digitale vryheid is nou beskikbaar in Afrikaans.
2013-05-29Die nuwe Talewet wat pas deur pres Jacob Zuma bekragtig is, gee die land agttien maande om te beslis op minstens drie tale vir amptelike gebruik.
2013-05-23PEN Afrikaans soek twee jong kortverhaalskrywers tussen 18-30 jaar oud om te benoem vir ’n internasionale kompetisie waarin die wenner $1000 en ’n reis na die internasionale PEN-konferensie in Reykjavik, Ysland, wen.
Donald Grant2013-05-21"Wiskunde is die sleutel tot die ontwikkeling en vordering van die Wes-Kaap en vorm die basis van baie van ons verdere onderwys-en-opleidingsvelde in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en besigheid – almal sleutelsektore vir ’n groeiende ekonomie soos ons s’n."
2013-05-07Is jy in graad 11, en word jy beskou as ’n meningsvormer in jou vriendekring en skool? Dan is jy presies wie ons wil hê by die ATKV- Jeugberaad!
Sonja Loots2013-04-29"Die inperking die vryheid van Xiaobo en sy vrou, Liu Xia (wat onder huisarres geplaas is), bly een van die dringendste prioriteite van PEN Internasionaal."
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl2013-04-24Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is op 19 April by Vodaworld in Midrand met ’n Mediaveertjie deur die ATKV bekroon.
2013-03-20"Die ATKV ondersteun enige pogings van die regering en vakbonde om te verseker dat ’n positiewe gesindheid teenoor onderwys moet ontwikkel. Dis al manier waarop ons gaan verseker dat elke leerder die volle toegelate onderrigtyd kry waarop hy of sy geregtig is."
Leti Kleyn, Naomi Meyer, Riana Scheepers2013-03-12Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie met jeugherinneringe saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Hulle het hul geheueflitse aan Naomi Meyer vertoon.
2013-03-05"Hoërskool Eldoraigne se doelstelling is om te gee, deel en ervaar. Marietjie van der Merwe, projekleier, sê dat dit vir hulle, uit ’n bevoorregte oogpunt, van groot waarde was om te sien hoe die gemeenskap sonder basiese behoeftes klaargekom het."