Portale
'n Oproep vir jeugherinneringe
2013-02-21 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Gepubliseerde skrywers word genooi om jeugherinneringe binne die bestek van 2500–3000 woorde op te skryf en met ’n foto uit hulle kinderjare toe te lig.Musiek gegrond op die tema van gebed
2013-02-18 Rina Hugo en Zanne Stapelberg tree op in die ATKV-musiekproduksie by US Woordfees 2013. AMEN – ’n musikale reis van Mozart tot Madonna.Seminaaruitnodiging: Afrikaans het vele gesigte
2013-02-18 UJ se Departement Linguistiek, Departement Afrikaans en die ATKV nooi u vriendelik uit na ’n seminaar oor taaldiversiteit.SBA: Onderwysseminaar op 16 Februarie 2013
2013-02-08 Deelnemers aan die seminaar sluit in die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, Die Federasie van Skoolbeheerliggame en die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie.UKZN Kinderboekfees, 27–28 FEBRUARIE 2013
2013-02-07 "Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."ATKV Centurion onthaal en trakteer plaaskinders
2013-01-28 "ATKV Centurion se vennootskap met 17 plaasboere, plaaswerkers en hul gesinne in Ceres en Koue Bokkeveld verstewig nog meer."Spesiale ATKV-items by die US Woordfees 2013
2013-01-23 Die ATKV, een van die US Woordfees se hoofdonateurs, bied die volgende spesiale geleenthede by hierdie jaar se fees aan.Oestyd-skryfuitdaging: Intussen
2013-01-15 Opgedra aan die boere en werkers wat regtig omgee. Ek spoeg op die ingebusdes wat toegelaat het om deur magsoekers misbruik te word sonder om te dink. En ek bid vir regverdige oplossings – Engemi FerreiraOestyd-skryfuitdaging: Die dak lek
2013-01-08 Lena druk haar linkerduim teen haar tandvleis. Dis rou, daar waar gister nog twee wit voortande gepronk het. Sy sug. Sy stem nie saam met die gewoonte nie, maar Kerwick het aangedring.Oestyd-skryfuitdaging: Plaaswerkers
2012-12-20 Katriena vou die wasgoed en hang dit om die draad reg langs haar. “Van waar sal my hulp kom …”Oestyd-skryfuitdaging: Oestyd
2012-12-20 "Hy druk twee druiwekorrels teen mekaar, voel die beroering onder sy naeltjie. Hy gaan eendag met ’n vrou trou met sulke groot, sagte borste."Oestyd-skryfuitdaging: Stroop
2012-12-20 "Die Toyota se neus druk hy summier tussen die wingerd in en dan dreun die trekker, hooggelaai met druiwe en net een lig flikkerend, verby. Dis oestyd."Oestyd-skryfuitdaging: Groepsgebiede
2012-12-20 "Die nuus oor die radio is oorweldigend. Niel Amstrong het die historiese eerste tree op die oppervlakte van die maan gegee. ’n Man op die maan! Sy moet die ongelooflike nuus deel."Oestyd-skryfuitdaging: Om den brode
2012-12-20 Sonder elektrisiteit of lopende water. Hulle woon op ’n hoogtetjie met ’n arendsuitsig oor die barre landskap waar boerbokke vergeefs wei.Oestyd-skryfuitdaging: Parstyd
2012-12-20 deur die hitte getem tot ’n trae pashet die snyers, stille draers van jare se swaarkry
hulle dagtaak met mandjies vol druiwe
skouerhoog tussen die rye gedra
Oestyd-skryfuitdaging: Plaasopstande in Suid-Afrika 2012 – Ek sou wou sien ...
2012-12-19 Ek sou wou sien dat fondse uit die Staatskas beskikbaar gestel word aan almal wat verliese gely het gedurende die plaasopstande.Oestyd-skryfuitdaging: Opdrag aan die tyd voor my
2012-12-19 Gladys staan in ’n wit kombuisen sing haar struggle songs.
Sy bevry die skottelgoed
wurg en druk die onderdrukkende water
uit die spons uit.
Oestyd-skryfuitdaging: Bokke van skape
2012-12-19 Dit was net ‘n krap en kreunin die donker straat na die reën.
Die gladde klippad praat as die wiele
van die genadelose perdekar dit omkrap.
