Portale
Oestyd-skryfuitdaging: Om den brode
2012-12-20 Sonder elektrisiteit of lopende water. Hulle woon op ’n hoogtetjie met ’n arendsuitsig oor die barre landskap waar boerbokke vergeefs wei.Oestyd-skryfuitdaging: Parstyd
2012-12-20 deur die hitte getem tot ’n trae pashet die snyers, stille draers van jare se swaarkry
hulle dagtaak met mandjies vol druiwe
skouerhoog tussen die rye gedra
Oestyd-skryfuitdaging: Plaasopstande in Suid-Afrika 2012 – Ek sou wou sien ...
2012-12-19 Ek sou wou sien dat fondse uit die Staatskas beskikbaar gestel word aan almal wat verliese gely het gedurende die plaasopstande.Oestyd-skryfuitdaging: Opdrag aan die tyd voor my
2012-12-19 Gladys staan in ’n wit kombuisen sing haar struggle songs.
Sy bevry die skottelgoed
wurg en druk die onderdrukkende water
uit die spons uit.
Oestyd-skryfuitdaging: Bokke van skape
2012-12-19 Dit was net ‘n krap en kreunin die donker straat na die reën.
Die gladde klippad praat as die wiele
van die genadelose perdekar dit omkrap.
Oestyd-skryfuitdaging: Die martelaar
2012-12-19 Ek kan nie onthou hoe ek daar gekom het nie, ook nie wanneer nie. Vir ’n oomblik is ek niemand en alles.Oestyd-skryfuitdaging: Volksmoord-Vrydag
2012-12-19 Die krom kryger strompelOor die oop rooi vlakte.
Oestyd-skryfuitdaging: Wingerd
2012-12-19 'n Korreltjie soet druif kan versuuras 'n mens vroeg opstaan
en jou rug krom
Oestyd-skryfuitdaging: Die kleur van my lag
2012-12-19 Noag was ’n bootbouer, maar in sy hart was hy ’n boer en hy het ’n wingerd geplant die oomblik toe sy skip gestrand het.Oestyd-skryfuitdaging: Vier vroue en 'n strike
2012-12-19 Die vier vroue het altyd as die oestyd verby is, onder die koelteboom bymekaargekom.Weltevrede(n)-liedjieskrywer Fran wen CrescendoKreatief
2012-12-18 Liedjieskrywer Fran Carstens is pas aangewys as die sesde wenner van ATKV-CrescendoKreatief.Laerskoolleiers by ATKV-Jeugleiersimposium toon groot belofte
2012-12-18 Die ATKV-Jeugleiersimposium vir laerskoolleiers het vanaf 4-7 Desember by ATKV-Goudini Spa plaasgevind.Oestyd-skryfuitdaging: "Plaasarbeidersvrou" deur Zandra Bezuidenhout
2012-12-05 Zandra Bezuidenhout se inskrywing vir die Oestyd-skryfuitdaging.Oestyd-skryfuitdaging: "Nabot se wingerd" deur Elza Smal
2012-12-05 Uit dröe wingerdstokbeur knoppies groen van kleur
sprei hul blaartjies oop
die son se strale nader te lok.
Oestyd-skryfuitdaging: "Oestyd sonder ’n wingerdlied" deur Cas Vos
2012-12-05 Die werkers gaan ’n goeie bonus kry. Sonder hulle hande en harte kan hy nie wyn maak nie.Oestyd-skryfuitdaging: "So lank as die rietjie" deur Nico Luwes
2012-12-05 So lank as die rietjie…O, so lank as die rietjie innie water staan…
Ka’jy ma’ wiet …
