Portale

Die onbekeerde, bekeerde Koos Kombuis

Carryn-Ann Nel, Naomi Meyer 2012-11-18 Carryn-Ann Nel se artikel oor Koos Kombuis, "Die onbekeerde, bekeerde Koos" (Herfs 2012) is bekroon met ’n PICA vir Beste profielskrywer van die jaar: Kliëntetydskrifte.

Taalgenoot word vereer

2012-11-16 Die PICA-toekennings, waarmee tydskrifte jaarliks vereer word, is gisteraand (15 November) by Emperor’s Palace gehou, en Taalgenoot het ’n prys ingepalm.

Gelukwense aan SALA-pryswenners

Kerneels Breytenbach 2012-11-14 Namens die bestuur en lede van PEN Afrikaans wens ons ons voorsitter, Sonja Loots, hartlik geluk met die toekenning van die K Sello Duiker-gedenkprys aan haar vir haar roman, Sirkusboere.

ATKV Centurion Musiekforumlede by Noot-vir-Noot opname

2012-11-13 Van die ATKV Centurionsangers en –musikante het vroe?r die week ‘n Noot-vir-Noot opname by die SAUK in Johannesburg bygewoon.

ATKV Centurion ondersteun VLU Eldoraigne tydens hul Jaareindfunksie

2012-11-12 VLU Eldoraigne het met hul Jaareindfunksie vandeesweek op die tema “Koester en Bewaar” gefokus.

Ondersteun skrywers in tronke saam met SA PEN

2012-11-07 SA PEN het 'n uitnodiging gerig die lede van PEN Afrikaans na die 'n spesiale geleentheid ter ondersteuning van skrywers in tronke.

Die grondwet en reglement van PEN Afrikaans

2012-11-05 Die PEN Afrikaans  grondwet en reglement soos aanvaar deur ’n vergadering van lede van die Vereniging op 20 Oktober 2012 in Stellenbosch

PEN Afrikaans: Missie en visie

2012-11-05 PEN Afrikaans se doelwitte soos uiteengesit in hulle amptelike missie en visie.

PEN Afrikaans: Notule van eerste algemene vergadering van lede

2012-11-05

Notule van eerste algemene vergadering van lede om 09:00 op Saterdag 20 Oktober 2012 in kamer 227, Letteregebou, hoek van Merriman- en Ryneveldstraat, Stellenbosch.

HS Durbanville se tienertoneel saam met 'n professionele produksie op die verhoog

Jan Burger, Naomi Meyer 2012-10-30 Tydens die naweek van 7 tot 9 November gebeur baanbrekerswerk by die Hoërskool Durbanville: tienertoneel en professionele teater word sáám voorgesit. Naomi Meyer het met Jan Burger, kultuurhoof by HS Durbanville, gesels oor die produksies wat die leerders opvoer. Albert Maritz het foto’s voorsien van Die Van Aardes van Grootoor, wat ná die tienertoneel te sien is.

ATKV help om skoolbiblioteek toe te rus

2012-10-30 "Die ATKV het mnr SJ Adonis se brief op LitNet raakgelees waarin hy boeke vir Swellendam Sekondêre Skool aangevra het ..."

SBA skenk Afrikaanse verklarende woordeboeke

2012-10-30 Mnr Danie van Wyk, HUB: SBA, het op 24 Oktober 2012 by 'n isiXhosa-sprekende laerskool in Oudtshoorn, Bongolethu Public Primary School, besoek afgelê. Hy het namens die SBA Afrikaanse verklarende woordeboeke aan die skool oorhandig.

Foto's: PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering

Naomi Bruwer 2012-10-22 PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering is Saterdag op Stellenbosch gehou. By dié vergadering, bygewoon deur ongeveer 50 geregistreerde lede, is die Grondwet van die vereniging goedgekeur en is 'n nuwe bestuur verkies.

ATKV-groete en -ondersteuning aan onderwysminister Angie Motshekga op Onderwysersdag

2012-10-19 ’n ATKV-afvaardiging het op Onderwysersdag die kantoor van Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, in Pretoria besoek.

Die SBA en 100 onderwysers woeker met wiskunde

Marise Oberholzer 2012-10-17 Die SBA het van 4–6 Oktober 2012 'n Wiskundekongres vir hoërskoolonderwysers in Oudtshoorn aangebied. Marise Oberholzer, projekbestuurder, gee haar indrukke.

SBA Woeker met Wiskunde: Toespraak van DJ Brand

Dirk Brand 2012-10-17 Die SBA het van 4–6 Oktober 2012 'n Wiskundekongres vir hoërskoolonderwysers in Oudtshoorn aangebied. Hier is die toespraak van DJ Brand, voorsitter van die SBA, wat by hierdie geleentheid gelewer is op 4 Oktober 2012.

SBA Woeker met Wiskunde: Gehalte-onderrig in skole?

David Piedt 2012-10-17 "11 450 skole in Suid-Afrika gebruik in 2012 nog steeds put-latrines." Die SBA het van 4–6 Oktober 2012 'n Wiskundekongres vir hoërskoolonderwysers in Oudtshoorn aangebied. Lees wat het David Piedt by hierdie geleentheid gesê.

My onderwyser, my held!

LitNet Menings 2012-10-11

Op 12 Oktober word Wêreldonderwysersdag gevier. ’n Paar bestuurslede van die ATKV en skrywers wie se boeke by LAPA verskyn het, deel hul herinneringe aan onderwysers wat ’n impak op hul lewens gehad het.

Uitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2012

2012-10-10 Hoër Meisieskool Bloemhof is aangekondig as die wenner van ATKV-Tienertoneel 2012.
Top