Portale

ATKV-Tienertoneel by Clover Aardklop 2012: Foto’s

2012-10-04 Die ATKV-Tienertoneel lewer vanjaar heerlike produksies by Aardklop op. Hier is 'n paar foto’s.

Kiek-en-fliek: ATKV-Woordveertjies 2012

Naomi Bruwer 2012-09-20 Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag 14 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangewys.

Kom les jou dors na boeke (en stil jou honger) by die ATKV se Boeke-oase

Kabous Meiring, Naomi Meyer 2012-09-19 "Ons is reg langs die feesterrein. Deesdae kan mens lekker koffie of lewer en netvet op die Bult koop en dan kom luister na 'n gesprek in die ATKV Boeke-oase."

US Percussion Duo aangewys as algehele wenner van ATKV-Muziq

2012-09-18 Tydens ’n glansgeleentheid in Stellenbosch op Saterdagaand, 8 September is die US Percussion Duo aangewys as die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq.

ATKV-Muziq winners Dylan and Cherilee on being the US percussion "twins"

Dylan Tabisher, Cherilee Adams, Naomi Meyer 2012-09-18 Cherilee Adams (23) and Dylan Tabisher (23) are known as the US Percussion Duo. They are both master’s degree students and won the 2012 ATKV-Muziq competition.

SBA en ATKV: Spitsberaad oor onderwys

2012-07-25 Die spitsberaad oor onderwys vind op Saterdag 28 Julie 2012 in die ouditorium van die Athlone Skool vir Blindes, Athlonestraat, Beroma, Bellville-Suid plaas.

Afrikaanse Taalraad op pad in Suid-Afrika

2012-07-12 As deel van sy program Ontmoet gemeenskappe rondom Afrikaans lê ’n afvaardiging van die Afrikaanse Taalraad (ATR) eerskomende Woensdag (18 Julie) besoek af aan Atlantis.

LitNet Akademies (Skole): SBA-projekte

2012-04-25 Die volgende SBA-programme bied noodsaaklike ondersteuning vir leerders, onderwysers en skole:

ATR-jeugberaad tydens die US Woordfees

2012-02-29 Die jeug is nie Taalgroentjies nie – dis die tema van ’n beraad wat die Jeugvleuel van die Afrikaanse Taalraad by die Woordfees van die Universiteit Stellenbosch gaan hou. 

Afrikaanse Taalraad in gesprek met buitelandse LP’s

2012-01-30 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) word vermeld in die artikel van Leopold Scholtz (21 Januarie 2012) in Beeld en Die Burger. Die titel van die artikel in Beeld is “Taalfrustrasie in die Lae Lande”. In die artikel skryf Scholtz as volg:

Voorsittersrede Derde Jaarvergadering van die ATR – 18 November 2011

Wannie Carstens 2011-11-29 Dit is weer eens met groot genoeë dat ek hierdie voorsittersrede van die ATR lewer – dit is reeds die derde een. In die eerste voorsittersrede van Augustus 2009 in Pretoria het ek verslag gedoen oor die verloop van die proses wat opgebou het daartoe en ook tot
Top