Portale

Seminaaruitnodiging: Afrikaans het vele gesigte

2013-02-18 UJ se Departement Linguistiek, Departement Afrikaans en die ATKV nooi u vriendelik uit na ’n seminaar oor taaldiversiteit.

SBA: Onderwysseminaar op 16 Februarie 2013

2013-02-08 Deelnemers aan die seminaar sluit in die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, Die Federasie van Skoolbeheerliggame en die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie.  

UKZN Kinderboekfees, 27–28 FEBRUARIE 2013

2013-02-07 "Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."

ATKV Centurion onthaal en trakteer plaaskinders

2013-01-28 "ATKV Centurion se vennootskap met 17 plaasboere, plaaswerkers en hul gesinne in Ceres en Koue Bokkeveld verstewig nog meer."

Spesiale ATKV-items by die US Woordfees 2013

2013-01-23 Die ATKV, een van die US Woordfees se hoofdonateurs, bied die volgende spesiale geleenthede by hierdie jaar se fees aan.

Oestyd-skryfuitdaging: Intussen

Enigma 2013-01-15 Opgedra aan die boere en werkers wat regtig omgee. Ek spoeg op die ingebusdes wat toegelaat het om deur magsoekers misbruik te word sonder om te dink. En ek bid vir regverdige oplossings – Engemi Ferreira

Oestyd-skryfuitdaging: Die dak lek

Madeleen Viljoen-Theron 2013-01-08 Lena druk haar linkerduim teen haar tandvleis. Dis rou, daar waar gister nog twee wit voortande gepronk het. Sy sug. Sy stem nie saam met die gewoonte nie, maar Kerwick het aangedring.

Oestyd-skryfuitdaging: Plaaswerkers

Elridus Grobler 2012-12-20 Katriena vou die wasgoed en hang dit om die draad reg langs haar. “Van waar sal my hulp kom …”

Oestyd-skryfuitdaging: Oestyd

Pat Stamatélos 2012-12-20 "Hy druk twee druiwekorrels teen mekaar, voel die beroering onder sy naeltjie. Hy gaan eendag met ’n vrou trou met sulke groot, sagte borste."

Oestyd-skryfuitdaging: Stroop

François Verster 2012-12-20 "Die Toyota se neus druk hy summier tussen die wingerd in en dan dreun die trekker, hooggelaai met druiwe en net een lig flikkerend, verby. Dis oestyd."

Oestyd-skryfuitdaging: Groepsgebiede

Marike Bekker 2012-12-20 "Die nuus oor die radio is oorweldigend. Niel Amstrong het die historiese eerste tree op die oppervlakte van die maan gegee. ’n Man op die maan! Sy moet die ongelooflike nuus deel."

Oestyd-skryfuitdaging: Om den brode

Marike Bekker 2012-12-20 Sonder elektrisiteit of lopende water. Hulle woon op ’n hoogtetjie met ’n arendsuitsig oor die barre landskap waar boerbokke vergeefs wei.

Oestyd-skryfuitdaging: Parstyd

2012-12-20 deur die hitte getem tot ’n trae pas
het die snyers, stille draers van jare se swaarkry
hulle dagtaak met mandjies vol druiwe
skouerhoog tussen die rye gedra

Oestyd-skryfuitdaging: Plaasopstande in Suid-Afrika 2012 – Ek sou wou sien ...

Floris A Brown 2012-12-19 Ek sou wou sien dat fondse uit die Staatskas beskikbaar gestel word aan almal wat verliese gely het gedurende die plaasopstande.

Oestyd-skryfuitdaging: loon

Jana 2012-12-19 haai Karoo
waai deur oë
liefloos en lafloos

Oestyd-skryfuitdaging: Opdrag aan die tyd voor my

TS Jachter 2012-12-19 Gladys staan in ’n wit kombuis
en sing haar struggle songs.
Sy bevry die skottelgoed
wurg en druk die onderdrukkende water
uit die spons uit.

Oestyd-skryfuitdaging: Bokke van skape

David Carlo Steyn 2012-12-19 Dit was net ‘n krap en kreun
in die donker straat na die reën.
Die gladde klippad praat as die wiele
van die genadelose perdekar dit omkrap.

Oestyd-skryfuitdaging: Die martelaar

David Carlo Steyn 2012-12-19 Ek kan nie onthou hoe ek daar gekom het nie, ook nie wanneer nie. Vir ’n oomblik is ek niemand en alles.

Oestyd-skryfuitdaging: Volksmoord-Vrydag

David Carlo Steyn 2012-12-19 Die krom kryger strompel
Oor die oop rooi vlakte.
Top