2013-09-10"ATKV-Muziq is ’n nasionale klassieke musiek-kompetisie vir jong volwasse musici in die ouderdomsgroep 15-27 jaar. ’n Totale prysgeld van R120 000 is uitgeloof."
Naomi Bruwer2013-09-03Toneelgroepe van tien hoërskole ding tydens Clover Aardklop in die finaal mee om die gesogte titel van ATKV-Tienertoneelwenner vir 2013, met prysgeld van R45 000. Naomi Bruwer het by Lizané Basson van die ATKV uitgevind wat die gehoor kan verwag.
2013-09-02ATKV-Muziq is die ATKV se jaarlikse bydrae tot instrumentale klassiekemusiek in Suid-Afrika. Dit vind plaas in die vorm van ? klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici en het ’n totale prysgeld van R120 000.
Japie Gouws2013-08-28"Die taalfokus van die ATKV is daarop gemik dat die ATKV ’n prominente rol speel in die behoud en uitbou van Afrikaans. Die ATKV se tale-afdeling is daarvoor verantwoordelik, maar ook LAPA Uitgewers."
Danie van Wyk2013-08-20"Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) en die Woordeboek van die Afrikaanse taal (WAT), het in Maart vanjaar ’n gesamentlike projek aangepak om woorde en uitdrukkings wat eie is aan die bruin gemeenskap te boekstaaf en deel te maak van hoofstroom Afrikaans."
Afrikaanse Taalraad2013-08-20"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op 9 Augustus 2013 ’n Vrouedaggeleentheid met die tema Vrouedag, Vrouekrag! aangebied."
Danie van Wyk2013-08-06"Dit het onlangs aan die lig gekom dat daar lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is wat nie Afrikaans-taalvaardig is nie, maar wel in ’n gemeenskap/dorp gestasioneer word wat van huis uit Afrikaans is."
Afrikaanse Taalraad2013-08-05Die Afrikaanse Taalraad (ATR) is positief oor die nuwe voorgestelde die taleplan vir skole in Suid-Afrika wat bepaal dat elke kind ‘n derde taal – Afrikataal – moet aanleer. Dit was die algemene gevoel na ‘n gesprek wat ‘n afvaardiging van die ATR met amptenare van die Departement Basiese Onderwys gevoer het. Die plan dek 'n beplanning tot 2026. Die Taalraad is spesiaal, as rolspeler in die talebestel van ons land, genooi om aan die gesprek deel te neem.
Afrikaanse Taalraad2013-08-05Die Afrikaanse Taalraad (ATR) bied op 9 Augustus ‘n Vrouedag-geleentheid aan onder die tema Vrouedag, Vrouekrag! Dit vind plaas by die Studentesentrum van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie in Wellington, ’n hanetreetjie vanwaar die ATR vyf jaar gelede tot stand gekom het
Michael le Cordeur2013-07-30"Bonfa Dlamini is ‘n Afrikaansonderwyser wat met sy passie vir Afrikaans ‘n verskil maak. Dit was duidelik te sien in die getal leerders wat sy vak neem toe die ATR (Afrikaanse Taalraad) by sy skool opgedaag het."
Danie van Wyk2013-07-09"Wat my teleurgestel én bemoedig het van die byeenkoms, was dat die burgemeester van Kaapstad en die LUR vir sport en kultuur in die Wes-Kaap hul toesprake in Engels gelewer het, maar dat Patrice Motsepe daarna sy hele toespraak in vlot en keurige Afrikaans gelewer het ..."
Naomi Meyer2013-07-09Wat doen die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans? Vandag traktéér hulle. Op 9 Julie 2013 neem hul afskeid van Ria Olivier en heet ook vir Ronelia Brand welkom. Naomi Meyer het by hulle gaan kuier.