Oestyd-skryfuitdaging: Volksmoord-Vrydag

  • 0

Volksmoord-Vrydag

Die krom kryger strompel
Oor die oop rooi vlakte.
Bloedbesmeerde halms waai
In die koel oggendwind.

Plasse rooi lê orals en weerkaats
En wolke wil nie hieroor hang nie,
Want laasnag was dit
Volksmoord-Vrydag.

Klik hier vir besonderhede oor PEN Afrikaans se Oestyd-skryfuitdaging.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top