David Carlo Steyn

David Carlo Steyn is ’n skrywer, akteur en stemkunstenaar wat ’n BA-graad in Kreatiewe Skryfkuns en Letterkunde aan die Universiteit van Suid-Afrika behaal het. David het draaiboekskryf aan die New York Film Academy gestudeer en The Second City-opleidingsentrum bygewoon. Hy het ook ’n kwalifikasie in Method Acting aan CityVarsity verwerf.

aalmoes vir die bootman deur Andries de Beer: ’n lesersindruk

David Carlo Steyn Lesersindrukke 2024-02-28

"aalmoes vir die bootman is ’n bundel van rou maar fyn verse, asook ander mediums soos visuele stukke en vrye uitbeeldings van die Afrikaanse gees, wat sonder pretensie of die algemene stoere hekwagtervorm, meevoer."

Oestyd-skryfuitdaging: Bokke van skape

David Carlo Steyn 2012-12-19 Dit was net ‘n krap en kreun
in die donker straat na die reën.
Die gladde klippad praat as die wiele
van die genadelose perdekar dit omkrap.

Oestyd-skryfuitdaging: Die martelaar

David Carlo Steyn 2012-12-19 Ek kan nie onthou hoe ek daar gekom het nie, ook nie wanneer nie. Vir ’n oomblik is ek niemand en alles.

Oestyd-skryfuitdaging: Volksmoord-Vrydag

David Carlo Steyn 2012-12-19 Die krom kryger strompel
Oor die oop rooi vlakte.

Die groot verlange

David Carlo Steyn 2011-11-08  
Top