Vrydag 22 November het die ATKV-Projekte 'n gesellige kuiergeleentheid aangebied om dankie te sê vir die jaar se ondersteuning. Naomi Bruwer het saam gaan kuier.

Kabous Meiring, Marguerite Robinson en Japie Gouws

Gerrie Lemmer, ATKV-Hoofbestuurder: Projekte, verwelkom die gaste.

Japie Gouws, Besturende direkteur van die ATKV-groep, deel die ATKV se toekomsvisie ten opsigte van hul projekte.

Alanka Craffert

Jane Toni, Melanie Marais en Louisa Hartzenberg

Susan Lombaard en Annelize Brits van Maroelamedia

Ivor Price

Norman Burger

Gustav Greyling

LiMari Louw

Diek Grobler

Dorette Prinsloo

Ilse Salzwedel

Mercia Eksteen, ATKV-Hoofbestuurder: Kommunikasie

JP Pienaar

Lizelle van Staden

Danny Titus, ATKV-Uitvoerende direkteur: Kultuur

Eben Keun

Michelle de Jager, Annelise Els en Morné van Staden

Lynette Francis

Johan Esterhuizen, ATKV-Bestuurder: Skoleprojekte

Johann Myburgh

Kirby van der Merwe

Nita Cronjé, ATKV-Bestuurder: Produksies en feeste

Annemarie Brink en Jeanné Naudé
Besoek die ATKV-webwerf vir inligting oor die ATKV-Projekte.

