
Die ATKV en JIP bied vanjaar vir die eerste keer ’n kreatiewe en interaktiewe gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders aan tydens die US Woordfees.
Datum en Tyd: Vrydag: 14 Maart, 14:00–17:30
Saterdag: 15 Maart 2014, 10:30–15:30
Plek: JS Gericke Biblioteek Ouditorium (op kampus)
Aanbieder: Bibi Slippers
Sprekers: Danie Marais, Hunter Kennedy, Alfred Schaffer en Hester Carstens
Koste: R200 per leerder. Hierdie bedrag sluit die kursusmateriaal en ligte verversings in.
Sluitingsdatum: Woensdag, 26 Februarie 2014

Klik hier vir meer inligting, en laai die inskrywingsvorm hier af.
Vir enige navrae kontak:
Jeanné Naudé
011 919 9088
jeannen@atkv.org.za
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

