Portale
PEN Afrikaans-gesprek: Die impak van die Afrikaanse skrywer
2015-04-01 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: "Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?" Lees Bettina Wyngaard se toespraak.Video: Adam Small oor die impak van die Afrikaanse skrywer
2015-04-01 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Kyk 'n video van Adam Small se toespraak.SABC News (DStv-kanaal 404) kanselleer alle TV-nuusbulletins in alle nasionale tale behalwe Engels
2015-04-01 PEN Afrikaans en PEN South Africa is oortuig dat die SABC as ons veeltalige demokrasie se openbare uitsaaier verplig is om sy besluit oor die kansellasie van alle TV-nuusbulletins in alle talle behalwe Engels op SABC News te heroorweeg.PEN Afrikaans-gesprek: Volledige gesprek en foto's
2015-03-27 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Luister na die gesprek en kyk na foto's van die geleentheid.PEN Afrikaans-gesprek: Kan ’n Afrikaanse skrywer nog ’n impak maak?
2015-03-26 Danie Marais se toespraak by die eerste oop gesprek van PEN Afrikaans. "Kan jy apatie bekostig teenoor enige bestel wat nie erns met meertaligheid wil maak nie?"ATKV Onderwys: die belang van beheerrade
2015-03-20 "'Onderwys is een van die kernpilare van ’n gemeenskap, en daarom is dit van absolute belang dat ouers moet besef hoe belangrik dit is dat hulle betrokke is by hul kind se skool.' Só sê Seymour Bothman, senior bestuurder: onderwys by die ATKV."Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?
2015-03-18 Is daar 'n nuwe Kennis van die aand vir die 21ste wat vra om geskryf te word? Kom luister hoe Breyten Breytenbach, Adam Small, Bettina Wyngaard en Danie Marais oor hierdie kwelvrae dink en kom praat, stry en kuier saam. Hierdie geleentheid word aangebied deur PEN Afrikaans en die Breytenbach Sentrum.Foto's: André P Brink-gedenkuur by US Woordfees
2015-03-16 Die US Woordfees se skrywersprogram is vanjaar afgesluit met 'n gedenkuur vir André P Brink. Bekende medeskrywers en mense wat na aan Brink was, het uit sy werk voorgelees.ATKV Handevat-Projek: Laat die kindertjies speel
2015-03-04Kinders moet speel en hulle moet aangemoedig word om te fantaseer. Dit was die boodskap wat op 20 Februarie by die Tshiamo Primary School in Vergenoeg, net buite Kimberley, uitgedra is. Izak de Vries deel sy foto's.
ATKV: Filmverse – twaalf klassieke verse met animasieteks
2015-02-27 Kom kyk en luister by die US Woordfees 2015.UKZN se Kinderboekfees: Inligting en volledige program
2015-02-16 U skool word vriendelik uitgenooi na UKZN se Kinderboekfees, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, wat op 25 en 26 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus van UKZN en by Hilton College gaan plaasvind.André P Brink (1935–2015)
2015-02-11“Ek was van die begin af gedoem om te skryf. Nadat ek opgehou het om poësie te pleeg, het die roman vir my ’n manier geword om dinge vir myself te verduidelik ..."
