Portale

LAPA se kinderboeke skitter by ATKV-Veertjies

LitNet ATKV-Portaal 2015-08-05

LAPA Uitgewers pronk vanjaar weer met ’n hele rits wenners by die jaarlikse ATKV-Kinderboektoekennings.

Huldeblyk: TT Cloete

Heilna du Plooy PEN Afrikaans 2015-07-30

"Tog gaan dit nie net om wat 'n mens doen nie, maar juis en veral oor hoe jy dit doen. Dit is dan ook vir die kwaliteit, die styl en die aard van sy werk en lewe wat TT Cloete onthou sal word."

Literêre reus oorlede

Jacques van der Elst Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2015-07-30

"Sy veelsydige digterskap en groot talent is ook geopenbaar in sy deelname aan die beryming van die psalms – hier het hy ’n onskatbare bydrae tot die Afrikaanse geestelike liedereskat gelewer."

ATKV se Filmverse by die South African Book Fair 2015

Nita Cronjé, Naomi Meyer ATKV-Portaal 2015-07-29

"Filmverse kan beskryf word as 'n 'visuele bloemlesing'. Ons het 'n DVD saamgestel met animasiefilms van 12 Afrikaanse gedigte, elk met sy eie klankbaan."

Onderhoud met Floris Smith, die goue rieldansers se bestuurder

Floris Smith, Izak de Vries Leefstyl 2015-07-22

Floris Smith, bestuurder van die Nuwe Graskoue Trappers, vertel vir Izak de Vries hoe sy groep die wêreld stof in die oë geskop het met hulle optrede by die 18de Internasionale Wêreldkampioenskap vir die Uitvoerende Kunste in Los Angeles in die VSA.

Internasionale erkenning vir die jong Afrikaanse skrywer Carien Smith

LitNet PEN Afrikaans 2015-07-15

"Die 27-jarige Carien Smith het pas met haar kortverhaal “Likkewaan” die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2015 gehaal."

Filmverse 2-werkswinkels vir animeerders

LitNet ATKV-Portaal 2015-07-08 Filmverse is 'n reeks animasiefilms van Afrikaanse gedigte, vervaardig deur die ATKV in samewerking met Fopspeen Moving Pictures.  In 2014 is daar 12 films van 'n seleksie Afrikaanse gedigte gemaak. In 2016 word hierdie uitsonderlike projek voortgesit, met 'n nuwe reeks gedigte.  Die eindproduk is 'n DVD met die films wat nie alleen as leerhulpmiddel […]

Drie vrae aan Joanne Alexander: Wenner van Kuier, LAPA en PEN Afrikaans se kortverhaalkompetisie

Naomi Meyer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-07-03

"Ek is vir altesaam 26 jaar al 'n taalonderwyser. So ek't maar altyd 'n liefde vir Afrikaans gehad, wat ek by my ma geërf het. Ons het grootgeword met boeke, biblioteke, lees en nogmaals boeke."

Verskeie Afrikaanse kultuurgroepe ruil idees uit

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-06-22

"Die vriendelike en ontvanklike wyse waarmee met alle ander kultuurgroepe se tale en belange omgegaan word, sal ons sukses en gelukkige naasbestaan, bepaal. Gedeelde kennis is net so kragtig as wat samegestelde rente vir die ekonome is!"

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering (AJV) 2015

Kerneels Breytenbach PEN Afrikaans 2015-06-19

Ons AJV word gehou op 19 September, om 12:00, by die Breytenbach Sentrum op Wellington tydens vanjaar se Tuin van die Digters-fees.

Ena Murray (1936–2015)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-06-04

Ena Murray is op Donderdag, 4 Junie 2015, in die ouderdom van 78 oorlede. Lees oor haar omvattende skrywersloopbaan.

Onderwysbeurse slegs vir sprekers van inheemse Afrikatale: Anne-Marie Beukes reageer

Anne-Marie Beukes Menings 2015-05-22

"Dit wil voorkom asof die Departement van Basiese Onderwys inkonsekwent is wat sy hantering van Afrikaans in die onderwys betref."

ATKV-Kinderboekskryfskool

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-21

Die ATKV-Kinderboekskryfskool word aangebied om aspirantskrywers te leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp.

ATKV-Mediaveertjies 2015 vir presteerders

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-14

Hieronder is die wenners, die toespraak van Japie Gouws en foto's van die geleentheid.

Die ATKV 85 jaar al deel van Afrikaans 90

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-08

Die ATKV se aktiwiteite en projekte is daarop gerig om Afrikaans op ’n inklusiewe en kreatiewe wyse te bevorder.

Barend J Toerien (1921–2009)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-05-07

Barend J Toerien is op 29 Maart 1921 op die plaas Steenwerp buite Porterville in die Swartland gebore

ATKV Woordveertjies 2015 nou oop vir inskrywings

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-07

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 5 Junie 2015.

Wêreldboekdag 2015 in Valhalla Park

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-05-06

"Die kleintjies moes aantrek soos hulle  gunstelingkarakter in ’n boek. Dié enetjie dink duidelik dat dit cool is om ’n  dokter te wees."

ATKV vereer bekendes in die kunste

ATKV-Portaal 2015-04-28

Japie Gouws: "Taal en kultuur word deur die ATKV beskou as van die belangrikste instrumente om Suid-Afrikaners te help om mekaar beter te verstaan. Met hierdie toekennings wil die ATKV graag erkenning gee aan diegene wat deur middel van talente en vaardighede 'n onmisbare bydrae gelewer het tot die kunste in Suid-Afrika."

Die xenofobiese geweld wat Suid-Afrika teister

Danie Marais PEN Afrikaans 2015-04-21

Ons doen hiermee 'n beroep op die Suid-Afrikaanse regering om alles in sy vermoë te doen om orde en vrede te herstel, die veiligheid van slagoffers te verseker en die oortreders te vervolg.

Top