Portale
Taalmonument vier 40 jaar met gratis fees
2015-09-30Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) word op Saterdag 10 Oktober 40 jaar oud en almal word genooi om saam te kom partytjie hou.
PEN Afrikaans: Notule van Algemene Jaarvergadering 2015
2015-09-30Notule van die derde algemene vergadering van lede om 14:30 op Saterdag, 19 September 2015 in die Goodnow-saal in Wellington.
Video: Ghellie-klets in die Paarl
2015-09-29Kom kuier saam rondom die ghellie-blik met storievertellers soos Peter de Villiers, Hemelbesem en Johan Bakkes.
Die Afrikaanse Taalraad vier Erfenisdag met ’n riel en ’n saampraat op ’n hoë noot!
2015-09-23Die Afrikaanse Taalraad (ATR) hou vir die eerste keer ’n nasionale taalberaadfees by die Kunstekaap-teater op Erfenisdag, 24 September, om die ryk, gedeelde erfenis van die en kultuur taal te vier.
PEN Afrikaans: Bestuurder se verslag en vooruitskouing
2015-09-23Danie Marais het by PEN Afrikaans se Algemene Jaarvergadering die vereniging se bedrywighede en vooruitsigte uiteengesit.
PEN Afrikaans: Voorsittersverslag by die Algemene Jaarvergadering 2015
2015-09-23Kerneels Breytenbach het in die voorsittersverslag van PEN Afrikaans aktuele kwessies soos die Open Stellenbosch-debat en die voorgestelde wysigings aan die kopieregwetgewing aangespreek.
IBBY-toekennings: LAPA gloei van trots
2015-09-18"Die bekroonde skrywer Fanie Viljoen se jeugroman Uit is deur die Suid-Afrikaanse been van IBBY (International Board on Books for Young People) as ereboek in die kategorie vir Afrikaanse jeugliteratuur aangewys."
Affodille blom by Afrikaanse Taalraad se Erfenisdagvieringe
2015-09-16Die Kaapse Affodille, ’n unieke vroueboereorkes, is een van die vrolike hoogtepunte tydens die Afrikaanse Taalraad se Erfenisdagvieringe op 24 September 2015 by die Kunstekaapteater.
Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015
2015-09-14Sewentien ATKV-Woordveertjies is Vrydagaand toegeken by 'n spoggeleentheid by D’Aria in Durbanville. Vanjaar spog ook LitNet met 'n spesiale veertjie in die LitNet-hoed.
Leer ’n gemeenskap lees en skep ’n volhoubare toekoms vir Suid-Afrika
2015-09-09Die ATKV se aktiwiteite en projekte is daarop gerig om Afrikaanse geletterdheid op ’n inklusiewe en kreatiewe wyse te bevorder.
Persverklaring: Geen ruimte vir samboktaktiek in taaldebakel
2015-09-04Die ATR erken dat Suid-Afrika swaar dra aan die littekens van die verlede – ook wat hoëronderwys betref. Dit is egter geen rede om instellings en onderwysprogramme te ontwrig en kampusse onveilig te maak nie.
SA Akademie wag voorleggings in vir die jaarlikse pryse aan skrywers van die beste Afrikaanse geakkrediteerde artikels
2015-08-27In die lig van die afname in die publikasie van geakkrediteerde akademiese artikels in Afrikaans stel die ATKV jaarliks ’n bedrag aan die SA Akademie beskikbaar vir die bekroning van wetenskaplike artikels in Afrikaans wat in geakkrediteerde tydskrifte verskyn het.
Ena Jansen se toespraak by Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum
2015-08-26" ...laat ons Afrikaans bly skryf én lees, én daarin rock, amok maak én lawaai."
Wie se Afrikaans? Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum
2015-08-18"Baie van daardie mure wat Afrikaanse mense dekades lank in kampe verdeel het, is Vrydagaand afgebreek toe daar prontuit om die tafel gepraat is oor wie se Afrikaans."
TT Cloete (1924–2015)
2015-08-18“Pyn is kreatief; ek praat daarom van die gawe van pyn.” TT Cloete is op die ouderdom van 91 op 29 Julie 2015 oorlede.
ATKV-Applous: Administratiewe rompslomp keer nie dié koor se goud nie
2015-08-11"Hulle het die gehoor op hulle voete gehad en is formeel met 'n goue sertifikaat vereer, wat beteken dat hulle meer as 80% behaal het."
ATKV-Woordveertjies 2015: Finaliste
2015-08-07Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 11 September by D’Aria, Durbanville aangebied word. Hier is die finaliste.
Virtuoos klarinet wen Suid-Afrika se grootste klassiekemusiekkompetisie
2015-08-05Tydens ’n glansgeleentheid in Bloemfontein op Saterdagaand 1 Augustus is klarinetspeler, Junnan Sun aangewys as die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq.
