Portale

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-11-26

Wat is 2015 se woord van die jaar? Wen R1 000!

Die reaksies van PEN Afrikaans-lede op Vrydag die 13de

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-11-26

Hier is Marié Heese, John Miles, Carel van der Merwe, DP van Velden, Fanie Olivier, Johan Liebenberg en Theresa Papenfus se reaksies.

Die Jan H Marais-prys bevorder Afrikaans as wetenskaptaal

Dioné Prinsloo, Naomi Meyer Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2015-11-25

Almal praat oor die vrae rondom Afrikaans as wetenskaptaal. Dioné Prinsloo gesels in hierdie onderhoud met Naomi Meyer oor die ruim Jan H Marais-prys wat erkenning gee aan 'n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskaptaal.

A Babalela for Christmas

LitNet ATKV-Portaal 2015-11-23

"The children of Kewtown, a very poor neighbourhood in Cape Town, understood the Babalela's cry; it actually became a mantra in their school. Again and again they wanted to hear the story, but very soon this outcry became part of how they saw themselves."

PEN Afrikaans eis meertaligheid

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-11-20

"Ons eis dat die staat in ag neem dat die getal Engelse moedertaal-gebruikers ver oorskadu word deur die hoeveelheid moedertaal-gebruikers in sowel Zoeloe en Xhosa as Afrikaans. Dit is ewe noemenswaardig dat daar eweveel moedertaal-gebruikers van Setswana, Sepedi en Sesotho is as wat daar van Engels is."

Universiteit van die Vrystaat volg selfs nog 'n erger roete as die Universiteit Stellenbosch

Jacques van der Elst Seminare en essays 2015-11-20

"Die Afrikaanse Taalraad het begrip vir die anglisering in die tersiêre sektor, maar pleit vir ‘n vaste plek vir Afrikaans op die UV-kampus."

PEN African Network eis die vrylating van Eritrese skrywers en joernaliste in aanhouding

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-11-18

"Die PEN African Network (PAN), wat bestaan uit ’n koalisie van PEN International-sentrums in Afrika, doen ’n beroep op Sy Eksellensie, Isaias Afewerki, die President van Eritrea, en die edelagbare Minister van Justisie, Fawzia Hashim, om onmiddellik die lot van al die joernaliste wat deur die owerheid van Eritrea aangehou word, openbaar te maak en om diegene wat nog lewe, onmiddellik en onvoorwaardelik vry te laat."

Hoe jou Babalela hierdie Kersfees 'n verskil kan maak

Amanda de Stadler, Naomi Meyer ATKV-Portaal 2015-11-17

"Ons is veral besorg oor die feit dat baie van ons land se kinders sonder boeke, en dus sonder woorde, grootword."

Vernietig 'n taal, vernietig denke

Ampie Coetzee PEN Afrikaans 2015-11-16

"Die slotsom is dat die uiteindelike vernietiging van 'n taal 'n vernietiging van denke is."

SA Akademie oor die US-taalbeleid

Dioné Prinsloo Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2015-11-16

"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het met verstomming kennis geneem van die toekomsplanne ten opsigte van Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch."

Enkele stellings rondom Afrikaans (Uit: Parool/Parole)

Breyten Breytenbach PEN Afrikaans 2015-11-13

"In Suid-Afrika – en tot ʼn mate ook internasionaal – is dit gemaklik en opsetlik om Afrikaans uit te sonder en beswadder met die kwas van rassisme."

Afrikaans in 'n vryval by Stellenbosch

Jacques van der Elst Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2015-11-13

"Hierdie besluit marginaliseer nie net Afrikaans nie, maar is tewens 'n terugslag vir ander inheemse tale  in Suid-Afrika."

Vrydag die 13de: Die ATKV reageer

Japie Gouws ATKV-Portaal 2015-11-13

"Ons sal meer moet praat. Die wonderlike diversiteit van Suid-Afrika vereis dit."

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Breyten Breytenbach PEN Afrikaans 2015-11-13

Breyten Breytenbach lug sy mening oor die rektor se bestuurspan se aanbeveling/besluit betreffende die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid op hierdie Vrydag die dertiende.

'n Terugblik op #FeesMustFall en stellingnames deur PEN Afrikaans

Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard PEN Afrikaans 2015-11-06

"As woordkunstenaars en intellektuele, is dit ons morele verantwoordelikheid om by te dra tot die openbare diskoers wat help bou aan ’n meer gesonde Suid-Afrikaanse demokrasie."

Die 81ste PEN International-kongres in Québec, Kanada

PEN Afrikaans, Danie Marais PEN Afrikaans 2015-11-06

Bettina Wyngaard en Danie Marais het as afgevaardigdes van PEN Afrikaans die 81ste PEN International-kongres in Québec, Kanada, tussen 13 en 16 Oktober vanjaar bygewoon.

Jong skrywers: Wen $1000 en kry ’n kans om opgeneem te word in die US Woordfees 2016-kortverhaalbundel

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-11-06

PEN Afrikaans soek twee jong kortverhaalskrywers tussen 18 en 30 jaar oud om te benoem vir ’n internasionale kompetisie waarin die wenner $1 000 en ’n reis na die volgende PEN International-kongres kan wen. Sluitingsdatum: 15 Desember 2015.

Oproep vir referate: kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging 2016

LitNet Akademies en skole 2015-11-04

Wêrelde en/in wêrelde: Lê jou referaatvoorstel vir 2016 se hoofkongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging voor.

'n Babalela vir Kersfees

LitNet ATKV-Portaal 2015-11-04

Skenk ’n kopie van Babalela en laat ’n kind se ogies hierdie Kersfees blink.

PEN Afrikaans reageer op Nitesh Patel se apologie

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-11-03

"Nitesh Patel, die hoof van finansiële oplossings vir kliënte by Standard Bank, het in ’n kort verklaring aan PEN Afrikaans en aan Beeld sy eie en Standard Bank se volgehoue steun aan die kunste en aan die boekbedryf toegesê."

Top