Portale

Pasop vir die bose engel, maan ATKV-hoof

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-05-27

"Die ATKV werk dus skaamteloos vir Afrikaans, maar doen dit deur inklusief te wees en nie na die bose engel te luister nie."

Potchefstroom Kunstefees: Alexa Strachan aangestel as bestuurder

LitNet Feeste 2016-05-19

"Gouws het gesê dat hulle verheug is dat Alexa nou aan die hoof van die span staan om die fees tussen 4 en 9 Oktober 2016 in Potchefstroom te laat gebeur."

Wie is die belanghebbers in die US-taalbeleid?

Conrad Steenkamp Universiteitseminaar | University Seminar 2016-05-19

"Die eerste nodige stap is om die vertrouensbreuk wat tussen die Bestuur en verskeie belangegroepe binne en buite die universiteit ontstaan het, reg te stel."

Bron van kennis in arm streke

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-05-18

"Die Hoërskool Sao Bras is ’n trotse fontein van kennis in ’n brandarm woonbuurt in Mosselbaai. Die skool verskaf onderrig wat gewoonlik net te kry is in duur privaatskole, tog kan talle leerders glad nie skoolgeld bekostig nie."

ATKV-Woordveertjies 2016: Oop vir inskrywings

LitNet ATKV-Portaal 2016-05-16

Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag, 3 Junie 2016.

WAT: Om Hennie Aucamp te onthou

Lina Spies Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2016-05-10

"Woordeboeke is die lewensbloed van enige taal ... Dit het Hennie geweet, en ook dat elke taal se voortbestaan net verseker is deur die gebruik van sy woordeskat - nie net in die alledaagse omgang nie, maar op die hoogste vlakke van denke, wetenskap en literatuur."

Die Afrikaanse Taalraad herdenk die 91ste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike taal

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-05-10

"Die enigste volhoubare pad vorentoe behels die bou van veel wyer alliansies as in die verlede."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2016

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-05-04

Oor: stellingname van PEN Afrikaans se bestuur oor die Universiteit Stellenbosch se konseptaalbeleid; Trippel-7 se suksesvolle storie-reis deur die Noord-Kaap; nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2016

Trippel-7 is inderdaad meer as gelukkige nommer

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-05-03

Sewe dae, sewe dorpe, sewe skrywers, 1 400 km, 174 deelnemers ... PEN Afrikaans se Trippel-7-projek was ’n voorspoedige, epiese storiereis.

Winterskool met trots in 2016 aangebied

LitNet ATKV-Portaal 2016-04-28

Van 30 Mei tot 3 Junie 2016 bied die ATKV-Skryfskool weer so ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.

Die WAT bly "verstommend gesond as neëntigjarige"

Rufus Gouws Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2016-04-26

"Hartlik geluk met nege dekades van werk, woorde en wen."

US-taalbeleid: Afrikaanse Taalraad se reaksie

Afrikaanse Taalraad Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-25

"Engels word hiermee die nuwe taal van uitsluiting by die US, iets wat verreikende opvoedkundige, sosio-ekonomiese en kulturele gevolge kan inhou."

Terugvoer op Konseptaalbeleid van die Universiteit van Stellenbosch

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-04-21

"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se hoofdoelstelling is die bevordering van die gehalte van wetenskapsbeoefening in Suid-Afrika deur middel van Afrikaans. Daarom is die terugvoer veral gefokus op die wyse waarop hierdie voorgestelde Taalbeleid die hoë funksies van Afrikaans, naamlik dié van akademiese, tegniese, onderrig- en wetenskapstaal sal bevorder."

Foto's: WOORDtroFEES 2016

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-04-20

Die wenners van vanjaar se WOORDtroFEES is Maandag 18 April tydens 'n geleentheid in die Stellenbosch Stadsaal aangekondig.

Ahooi, Noord-Kaap en pasop, Afrikaans – Trippel-7 is op pad

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-04-07

Het jy ’n eg Noord-Kaapse storie wat die wêreld moet hoor of ’n eie verhaal wat eenvoudig gedeel moet word? Woon ’n gratis werkswinkel by.

PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2016

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-04-05

Oor: bekronings deur die SA Akademie en kortlyste vir die UJ-pryse; samekoms van PAN (PEN African Network) en die TLRC (PEN International Committee for Translation and Linguistic Rights) – 6 tot 11 Maart 2016, WITS, Johannbesburg; konsep vir Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid; Trippel 7, die AKA en Spier Digtersfees; nuwe Afrikaanse boeke in April 2016

Toekenning van die Jan H Maraisprys 2016

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-04-01

"Die eerste Jan H Maraisprys vir ʼn uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal is toegeken."

Boeke vanjaar bekroon deur die SA Akademie

LitNet Boeke en skrywers 2016-04-01

Die Hertzogprys, Eugène Maraisprys, Protea boekhuisprys vir beste gepubliseerde werk in Afrikaans en Scheepersprys vir jeugliteratuur is pas bekend gemaak.  Lees meer oor die wenboeke en hul skrywers. 

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2016

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-03-31

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2016 besluit.

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

LitNet ATKV-Portaal 2016-03-23

Hou jy daarvan om gedigte te skryf? Stuur in jou gedig, jy kan lekker kontantpryse wen!

Top