Portale

PEN Afrikaans: Bestuurder se verslag en vooruitskouing 2016

Danie Marais PEN Afrikaans 2016-08-25

PEN Afrikaans se jaarvergadering het op Saterdag 20 Augustus in Lynnwood, Pretoria plaasgevind.  Lees die bestuurder se verslag en vooruitskouing.

Persverklaring: Inligtingsessies vir liedjieskrywers oor musiekregte

LitNet Musiek 2016-08-19

Liedjie, CAPASSO en die ATKV-Liedjieslypskool bied inligtingsessies aan vir liedjieskrywers en kunstenaars oor musiekregte en die toekoms van musiek.

Fotokompetisie: "Ons praat Afrikaans; diverse mense – een taal"

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-08-18

R45 000 op die spel in hierdie fotokompetisie wat daarop gemik is om die diversiteit van Afrikaanssprekende individue regoor Suid-Afrika en die wêreld ten toon te stel.

Ommietafel: Afrikaans is nie die “issue” nie

Jean Oosthuizen Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2016-08-17

"Sommige lede van die paneel het hulle kinders in Engelse skole gesit en ander in Afrikaanse skole. Maar almal was dit eens dat Afrikaans ʼn volwaardige plek in die samelewing moet beklee naas al die ander landstale."

Internasionale erkenning vir die jong Afrikaanse skrywer Frederick J Botha

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-08-17

Die 28-jarige Frederick J Botha het met sy kortverhaal “Please help, God bless” die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal.

Please help, God bless

Frederick Botha PEN Afrikaans 2016-08-17

Frederick J Botha het met hierdie kortverhaal die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal.

ATKV-Woordveertjies 2016 – Finaliste

ATKV ATKV-Portaal 2016-08-12

Die finaliste vir die Woordveertjies 2016 is nou bekend.

Onderhoud: Andy Paulse oor sy digbundel, Ons

Andy Paulse, Naomi Meyer Onderhoude 2016-08-10

"ôs issie kinners vannie grond
ôs bloed lê in Suid-Afrika rond ..."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2016

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-08-04

Oor: Protes teen sensuur by die SAUK; die agenda vir PEN Afrikaans se AJV in Pretoria op 20 Augustus 2016 en die toeligting van enkele punte op die agenda - volmagvorms, verwikkelinge rondom kopiereg, die status van Afrikaans en moedertaalonderrig, voorstelle vir ere- en lewenslange lidmaatskap, voorstelle vir 'n nuwe ondervoorsitter vir PEN Afrikaans; nuwe Afrikaanse boeke

Die ATKV oor die Staatsteater in Pretoria en oor kunste in Suid-Afrika

ATKV ATKV-Portaal 2016-08-02

“As ons ons land se leuse van eenheid in diversiteit wil waar maak, moet Suid-Afrikaners mekaar se diversiteite aanvaar. Ons elkeen moet bereid wees om ander landgenote se geskiedenis, erfenis, taal en kultuur se stories te respekteer en daarna te luister.”

Be active citizens

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-08-02

"These young leaders are ysters. We should all aspire to be active in our communities, just as they are."

'n Onderhoud oor die SBA se Brugboumentorskapprojek

Jan Mouton, Nelmari Kemp, Naomi Meyer Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal 2016-07-22

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans bou taalbrûe. Te midde van taaldebatte by Suid-Afrikaanse universiteite, is die SBA besig om voort te gaan met projekte om jongmense deur middel van taal te bemagtig. 

Persvrystelling: Reaksie op die Vrystaatse Hooggeregshof se uitspraak

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-07-22

"Die Taalraad vertrou dat die hofuitspraak tot groter insig in die waarde van moedertaalonderrig sal lei en so kalmte oor die taalbeleidskwessie aan universiteite tot gevolg sal hê."

Persvrystelling: SA Akademie verwelkom hofuitspraak oor UV

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-22

"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n dringende beroep op UV-owerhede om die hofuitspraak ernstig op te neem en deeglik te besin oor die UV se pad vorentoe waarin veeltaligheid met 'n plek vir Afrikaans 'n rol speel."

Oproep om nominasies: Neville Alexander-prestigetoekenning

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2016-07-20

Die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi die publiek uit om geskikte kandidate te nomineer vir hul tweede jaarlikse Neville Alexander-prestigetoekenning.

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-07-19

PEN Afrikaans vra dat skrywers en ander joernaliste, ook die internasionale PEN Gemeenskap, saam met ons protes sal aanteken teen die volgehoue kultuur van sensuur by die SAUK.

Joint statement from PEN South Africa and PEN Afrikaans regarding new developments around South African copyright law

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-07-19

PEN Afrikaans en PEN South Africa het oorleg gepleeg rakende verwikkelinge rondom kopieregwetgewing in Suid-Afrika wat moontlik verreikende gevolge vir skrywers en uitgewers kan hê.

Beswaarskrif: Aanslae op joernaliste en persvryheid in Lesotho

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-07-12

Na aanleiding van kommerwekkende aanslae op joernaliste en persvryheid in Lesotho, waaronder die skokkende onlangse aanval op die redakteur van die Lesotho Times-koerant, Lloyd Mutungamiri, het PEN Afrikaans saam met verskeie ander organisasies die volgende beswaarskrif onderteken.

Kurator-pos beskikbaar by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2016-07-07

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir die pos van Kurator.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2016

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-07-01

Oor: huldeblyke aan Adam Small en Margaret Bakkes; die taalbeleidsbesluite aan Unisa, UP en die US; sensuur by die SAUK; erkenning vir Bettina Wyngaard en PEN Afrikaans binne die internasionale PEN-gemeenskap; nuwe boeke in Julie.

Top