Portale
Twee splinternuwe rieldanskampioene gekroon
2016-12-06Dit was die rieldansers van Clanwilliam wat met hul vernuftige voetwerk in die stof koning gekraai het tydens die ATKV-Rieldansfinaal van 2016.
PEN Afrikaans: Nog ’n feestyd-boekbonus met die komplimente van Taalgenoot
2016-12-06PEN Afrikaans deel met vriendelike vergunning van Taalgenoot dié inhoud wat relevant is vir lesers, leeskringe en skrywers.
Suidoosterfeesbekendstelling 2017: Japie Gouws se toespraak
2016-12-02"[K]om ons soek die waardevolle goed, al het die dak afgewaai; kom ons wees trots op Afrikaans se prestasies; kom ons belong ..."
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Die vlieg en die waiter (2)
2016-11-30Lees die tweede weergawe van Elisha Zeeman se verhaal in PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers.
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Onder eng’le
2016-11-30Lees die tweede weergawe van Jaco du Plooy se verhaal in PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers.
Piekniekkonsert met Arno Carstens en Refentse by die Taalmonument Tuinteater
2016-11-24Die bekende kunstenaars Arno Carstens en Refentse tree op Vrydag 2 Desember 2016 as deel van die Tuinteater Piekniekkonsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op.
Persvrystelling: Slawevrystelling-viering
2016-11-23Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument hou Saterdag 3 Desember 2016 'n slawevrystelling-viering in die Paarl. Die tema van die geleentheid is “Versoen met ons slawe-verlede”. Bywoning is gratis.
Persvrystelling: Wenners van die Taalraad se 2016 Kokertoekennings
2016-11-22Vanjaar se Kokertoekennings is Vrydag tydens 'n spesiale geleentheid in Pretoria oorhandig. Hier is die wenners.
Beginafrikaans
2016-11-18“[D]aardie eerste Khoi wat met die Nederlandse seelui kontak gemaak het, was die eerste sprekers van Afrikaans.”
Persvrystelling: ATKV-Rieldansfinaal
2016-11-18Die ATKV-Rieldansfinaal vind op 3 Desember in die amfiteater van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl plaas. Kaartjies is by Computicket beskikbaar.
Persverklaring: Wie is op die kortlys van die Afrikaanse Taalraad se 2016 Kokertoekennings?
2016-11-18"Kokertoekennings word jaarliks deur die Afrikaanse Taalraad toegeken vir spesiale bydraes tot die Afrikaanse taal en haar sprekers."
Help us protest the ongoing intimidation at the SABC | Help ons protesteer teen die voortdurende intimidasie by die SAUK
2016-11-18Ons doen dus ’n beroep op die senior bestuur van die SAUK om in die openbaar enige vorm van intimidasie teen alle joernaliste en werknemers van die SAUK te veroordeel, om enige hangende skorsing teen SAUK-joernaliste terug te trek en om met die polisie, wat die dreigemente ondersoek, saam te werk.
ATKV-betrekkings: Digitale koördineerder by LAPA Uitgewers
2016-11-18Die ATKV is ’n dinamiese en snelgroeiende Afrikaanse kultuurorganisasie en het ’n vakature vir ’n gekwalifiseerde persoon om as digitale koördineerder by LAPA Uitgewers in Pretoria diens te verrig.
Persvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H Marais-prys vir 2017
2016-11-16Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2017. Die sluitingsdatum is Maandag 30 Januarie 2017.
Jitsvinger, die argitekbek, by die WAT
2016-11-14Quintin Goliath is 'n rymkletser, skrywer en musikant wat in die bedryf as Jitsvinger bekend staan. Hy is op 18 November 2016 die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
Pass 'ie torch aan
2016-11-11Die ATKV-tak op Atlantis het besluit om twaalf vroue as fakkeldraers te vereer. Hierdie vroue is pioniers. Hulle is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap.
PEN Afrikaans Nuusbrief: November 2016
2016-11-08Oor: ons groet 'n paar groot geeste met 'n gedig van Antjie Krog vir haar ma, Dot Sefontein; 'n nuwe gedig van Breyten vir Afrikaans en Gelyke Kanse; die SAUK steeds besig met sy boelietaktiek en sensuur?; eerste leesverslae van Izak de Vries en Danie Marais op PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; die Teksmark – 'n opwindende nuwe inisiatief vir die Afrikaanse teater; 'n konferensie oor moedertaalonderrig in Eersterust, Pretoria; belangrike besluite en verkiesingsresultate van die 82ste PEN International-kongres in Ourense, Spanje; nuwe Afrikaanse boeke in November
Afrikaans vandag en môre
2016-11-08"Ek het baie positiewe goed om oor Afrikaans te sê, ek is net nie oortuig dat die toekoms in die amptelikheid van Afrikaans lê nie!"
Press release: PEN Afrikaans protests the pending suspension of Thulani Msimang | PEN Afrikaans protesteer teen die moontlike skorsing van Thulani Msimang
2016-11-07"We insist that the SABC withdraws its action against Msimang."
"Ons dring aan dat die SAUK hulle aksie teen Msimang terugtrek."
Pos beskikbaar: Sekretaris van die Afrikaanse Taalraad
2016-11-04Die Afrikaanse Taalraad wag aansoeke in vir die pos van sekretaris.
